Bloublasie Struisbaai
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Kinders onder 3 jaar bly gratis.
Let asb. daarop dat die balans voor of teen inkloktyd betaalbaar is.
Daar is 15 trappe wat na die woonstel lei en dis dus nie rolstoelvriendelik nie.
Bloublasie Struisbaai is 'n oopplan-woonstel wat aan die hoofhuis geheg is met 'n geslote deur.
Let asb. op dat die eenheid net 'n stort het.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moirastraat 41, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom