Struisbaai Akkommodasie by Haweweg 5 | LekkeSlaap
+25

Haweweg 5

4 resensies
Selfsorg
Haweweg 5
Vanaf R1 642
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
3 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 per eenheid is met aankoms betaalbaar en dié deposito sal slegs terugbetaal word met vertrek, nadat die inventaris saam met gaste nagegaan is. Gaste moet hul eie handdoeke en dekodeerder met 'n slimkaart vir DStv saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 642
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 29, Struisbaai , 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNGVhOTE2LWRmM2MtNDRkYS05YTlhLTYyZWNmMzIzZTMzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 642  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 5 Harbour Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.801577 20.056456
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za