Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Manor Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Karee Manor Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, netjies.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die plek is baie netjies en skoon. Sal graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary Magdalene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mary Magdalene P
Enkelreisiger

Pragtige skoon kamer, skoon linne en skoon stort.

Heerlike mooi kamer. Kon net nie TV aktiveer/aankry nie. Gasvrou het nie die foon geantwoord nie. Die buiteligte pla nogals, dit skyn die hele nag by die kamer in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jansie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die keer was die verblyf ver benede standaard. Kamer 4 behoort nie aan betalende gaste verhuur te word nie! Dis muf, mat vieslik vuil, stort lek, in 'n gat met geen uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs.

Goeie ligging en genoeg uitsig op rivier en see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E
Gesin met tieners

Perfekte ligging, baie netjiese verblyf.

Die gasvrou het ons vrae knap geantwoord en met goeie voorstelle geantwoord. Ons was in ons skik met die netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was baie skoon en netjies en dekor mooi en modern.

Die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Die enigste negatiewe was die tekort aan 'n spieël in die kamer (die enigste spieël is in die binnedeur van die ingeboude kas). Ek moes half-lyf binne-in die kas staan met arms en haardroër en borsel wat verstrengel raak in klere-hangers in 'n poging om my hare droog te blaas. Baie ongemaklike ervaring vir diegene met lang hare wat meer beweegruimte benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Saam met vriende

Baie indrukwekkend.

Baie netjies, mooi uitsig, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audra L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and very helpful and friendly.

Beautiful area, very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klinies skoon. Lieflike kamer.

Sal verseker die kamer aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Derick V
Saam met vriende

Ons was gasvry en vriendelik ontvang.

Die stort se deur kon nie toe nie en terwyl jy stort, het die water skielik koud geword en dan weer warm. Die motor moes langs die pad staan en kon dus nie agter 'n geslote hek parkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol-ann R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs van Kim, baie smaakvol gemeubileerd en 'n wonderlike plek om te bly. Sterk aanbeveel.

Die verblyf was in 'n baie rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies en goed toegerus.

Baie goeie diens en hulpvaardige bestuur. Ons het net een aand daar gebly maar dit het aan al ons verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike netjiese en pragtige kamer.

Baie dankie Kim vir jou gasvryheid en ongelooflike diens. Jou plek is pragtig skoon en die uitsig is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet om daar te bly.

Die diens wat ons kry het was baie goed. Ons het baie lekker daar gebly en dit is 'n mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karee Manor Guesthouse se terugvoer

Hallo Kirsty and Kobus,

Sjoe sulke mooi woorde. Julle is vreeslike aangename mense en ek is bly julle het alles so geniet.

Groete tot volgende keer.

Michael

Karee Manor Guesthouse
Eddie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties ek sal dit enige tyd aanbeveel, awsome.

Baie lekker gebly, skoon, netjies en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karee Manor Guesthouse se terugvoer

Hallo Eddie,

Sjoe baie dankie. Ek is so bly julle het dit geniet by ons.

Groete,

Michael

Karee Manor Guesthouse
Reinette D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D
Enkelreisiger

Ek het bederf gevoel en het die persoonlike diens waardeer.

Baie dankie aan Kim wie my so hartlik ontvang het. Die kamer is so luuks en goed toegerus. Die uitsig is asemrowend en die ligging is ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karee Manor Guesthouse se terugvoer

Hallo Reinette,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was so 'n plesier om jou hier te gehad het.

Groete,

Kim

Karee Manor Guesthouse
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0jiw79OcurJSyfRUPuEqcE06SLC3AvEt6C46peZPJGc7OJGAqY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 10 Karee Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359861688011 21.410123129083
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem