Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Lane Cottages

Songold
Vanaf R750
R750 R563
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Songold is tussen 2 kothuise geleë en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kaggel en 'n eetarea toegerus. Die kothuis het ook buitebraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie, aangesien daar hoenders op die plaas is.
Rook is verbode in alle eenhede.
Vuurmaakhout word met aankoms voorsien.

Neem kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Braeburn
Vanaf R800
R800 R600
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerkothuis is 'n entjie van die ander kothuise af geleë en is privaat en afgesonder. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond, 'n eetarea en 'n kaggel toegerus is. Die kothuis het toegang tot 'n gedeelde buitebraai-area onder 'n groot eikeboom.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort

Rosemarie

Golden Delicious
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed wat lei na die badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en daar is ook buitebraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie, aangesien daar hoenders op die plaas is.
Rook is verbode in alle eenhede.
Vuurmaakhout word met aankoms voorsien.

Neem kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Starking
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en daar is ook buitebraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie, aangesien daar hoenders op die plaas is.
Rook is verbode in alle eenhede.
Vuurmaakhout word met aankoms voorsien.

Neem kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bon Rouge
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 'n stapelbed en 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad. 'n Ekstra enkelbed is in die oopplan-sitarea beskikbaar. Daar is ook 'n kaggel. Die kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie, aangesien daar hoenders op die plaas is.
Rook is verbode in alle eenhede.
Vuurmaakhout word met aankoms voorsien.

Neem kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kromme Rivier Plaas, Langs die Valley-pad, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6db598eadcf759d3ea3509f181e5ccdb857d9baef8afbcea6f8e3799835609e88e02c9bc5dcada1d337c7e032883cd496230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Farm Kromme River Off Valley Road 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.21365018044 19.079690758266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem