Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Lane Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 78 resensies vir Oak Lane Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dena L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dena L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility amongst the pear trees.

We were pleasantly surprised by this quaint little cottage. It has everything you need, so traveling is lovely and light. The bed was super comfy, and the shower was hot with great pressure. We spent a lovely peaceful and quiet time away from the suburbs and loved the scenery and surroundings. We were so lucky to be able to take walks amongst the pear trees and down to the dam. We will be back and can't wait for more peace and tranquility. For those wanting WiFi or anything to do with your phone, this place is perfect to switch off. There is no WiFi down at the cottage, and we found Cell C to struggle with network, but Vodacom was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Pretty and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelize J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize J
Gesin met klein kinders

Heerlike plaas kuier.

Het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer op laaste oomblik met ons 6-jarige seun. Hy het die plaas baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en goeie klientediens! Dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmi B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek om uit te rus en een te word met die natuur!

Ons het bitter lekker gebly! Die cottages is goed toegerus en het 'n lekker plaasatmosfeer. Die omgewing is mooi en daar is baie om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dayna-gay F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayna-gay F
Saam met vriende

Beautiful and peaceful.

What a beautiful place! We felt as though we had stumbled into an unexpected paradise. The dam was a highlight, with beautiful trees and flowers to float next to. The cottages were simple, but lovely and homely. The decor was a nice touch. The hosts were very attentive and helpful upon arrival. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thalia C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalia C
Saam met vriende

Magical location, super friendly hosts.

The cottage has the very basics, but it's airy and clean. The kitchen is sparsely equipped, but there is enough for a boer to make a plan! A basket of firewood is provided for the fireplace, which we did not expect. And the well-established gardens around the cottages were a cherry on top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle G
Enkelreisiger

Relaxing, peaceful.

A lovely weekend getaway in the countryside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sean H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker, jammerte oor matrasse.

Dit was great, als wat mens nodig het, behalwe die matrasse wat baie dun was. Mens will tog lekker slaap. Die kas in die kamer het geen hangers of rakke nie. Het nie te min lekker naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simei A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Simei A
Gesin met klein kinders

Ongerep maar rustig.

As jy nie omgee vir koue bad, self-catering met net een klein kastrol, reuk van gefermenteerde vrugte en 'n yskas wat net 'n groot koelboks is en alles net lou hou en soek na 'n regte plaas en vat dit soos dit kom wegbreek, dan is die plek reg vir jou. Ongeag al die uitdagings het ons ons kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Gesin met tieners

Simple but comfortable.

The cottage had the basics and was comfortable. Nice location for a get away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johann D
Saam met vriende

Netjies, maar baie minimalisties.

Moontlik het ons gekuier op slegte tyd. Daar was nie toiletpapier, geen sout of peper, geyser was koud gestel. Het baie duur gevoel vir wat ons gekry het a.g.v. voorgenoemde. Waarskuwing oor selfoon opvangs sou ook goed gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn Leigh W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn Leigh W
Saam met vriende

Lovely and peaceful.

I would suggest that an aircon be installed as it became unbearable at night and therefore found it difficult to sleep. A couch should also be incorporated as we found the chairs to be uncomfortable after a while. Other than that it's a perfect getaway to recharge the mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy D

Rustig en verfrissend.

Ligging is bevredigend. Genoegsame staproetes. Area is stil, weg van gewoel. Ontvangs was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple, yet lovely cottage and surrounds.

Braeburn is a lovely quaint farm cottage, set between a small stream and backing onto the fruit orchards. A picturesque farm dam a short walk away completes the picture, and is available to swim in, or paddle on with the supplied canoe. I was sorry I could not stay just one more day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfgang E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wolfgang E
Saam met vriende

Very rustic accommodation that needs attention.

The accommodation is very basic and needs a lot of attention. The unit we stayed in had a very old outside table and bench that could only be used from one side as the other was broken. If you need a shower you need to walk to an outside shower - shower head broken, moisture in the walls, the door does not close properly. The kitchen is very simplistic with water leaking into the cupboard. When we arrived the plates were still dirty from the previous visit and we had no bowls - this was rectified once it was brought to the attention of the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mercia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plaasatmosfeer.

Princess is definitief 'n aanwins vir die besigheid. Sy het elke oggend en aand kom verneem of ons iets nodig het. Baie dankie Princess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanda A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing. Affordable. Neat & Organised.

Myself and my partner absolutely enjoyed out stay at Oak Lane Cottages. Elke is super friendly and very accomodating. Our stay was upgraded free of charge and we had everything we needed, even the small items that we forgot such as firewood, ice and milk was provided for. The scenery and atmosphere was peaceful and relaxing. We will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arina B
Gesin met tieners

Vir die prys het ons meer verwag.

Toiletsitplek heeltemal los/stukkend. Twee bedliggies werk nie. Daar moet beter kommunikasie wees oor Wi-Fi/sein wat nie betaan nie. Ons buitestort was gesluit en is gewys om ander buitestort te gebruik. Deur sluit nie ordentlik van binne af nie en seun (wat langsaan bly) loop in op my tienerdogter wat aantrek. Onaanvaarbaar dat hul nie geweet het ons gebruik dieselfde buitestort nie. Binne is slegs 'n bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirjam M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirjam M
Gesin met tieners

Lekker gekuier in gesellige huisies.

Heerlik gekuier op die plaas. Ons het as familie in verskillende huisies gebly. Alle huisies is gesellig en goed toegerus. Die gasvrou, Elke, is wonderlik en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Mirjam,

Baie dankie vir jou mooi en wonderlike resensie! Ek is so bly julle het julle self geniet!

Ek sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms!

Groete,
Elke

Oak Lane Cottages
Leon F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Dit was die rustigheid vanself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerswan L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerswan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtig.

Was lekker en sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anrietta B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrietta B
Saam met vriende

Heerlik rustig en gemaklik.

Verfrissende plaasgevoel en lieflik stil met al die geriewe wat nodig was vir die winterkoue. Dalk kan julle 'n braaibak vir die braaivleis byvoeg. Ons was die enigste gaste vir die naweek, maar het steeds veilig gevoel. Verder het ons heerlik gebly na aanvanklike tekorte in die kombuis, maar dit was spoedig opgelos. Ons het nie die gasvrou ontmoet nie, maar die diens was goed van die opsigter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, peaceful.

Cosy place has all the basic necessities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met vriende

Lekker gebly.

Lekker gerus tussen die akkerbome. Akkommodasie is skoon en beskik oor alles wat nodig is vir selfsorgverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz C
Gesin met tieners

Heerlike, still plaasverblyf.

Oak Lane Cottages is perfek geleë om na omringende toerisme-besienswaardighede te reis. Ons het Stellenbosch, Franschhoek, die Paarl, Somerset-Wes en Worcester besoek terwyl ons daar was. Die verblyf is skoon en netjies, baie gerieflik met alles wat mens kan benodig. Dit was heerlik om na besige dag tuis te kom en op die stoep te sit en net die stilte om jou hoor, terwyl jy die natuurskoon inneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a peaceful stay, away from TV and reception.

A few small improvements can be made.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Thank you so much for your review. We are constantly working on making small improvements as we go along. We are still building up our business again after 2 years of COVID that it took away from us however, we are excited about the new changes we will be bringing to the cottages.
Kind Regards,
Elke

Oak Lane Cottages
Elind H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elind H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

Stay was peaceful and stunning with the nature surrounding us. It was just amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie. Sentrale punt van waar ons die omgewing kon besoek.

Pragtige omgewing, landelik, plaasatmosfeer tussen die peerboorde. Ons kinders met twee kleinseuns (6 en 4 jaar) het ook twee aande daar oorgeslaap. Het die speelplek en lekker grasperke baie geniet. Die ou tipe cottage Rosemarie was vir ons 'n baie lekker plekkie - eenkant, groot eikeboom, braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Callie! Dit was vir ons so heerlik om julle te ontmoet en ons kan nie wag om julle weer terug te verwelkom nie!

Groete,
Elke en Mariette.

Oak Lane Cottages
Nols B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nols B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustige omgewing.

Songold is mooi ingerig en netjies, maar benodig 'n bietjie onderhoud! Andersins het ons baie lekker gekuier en die plaas en omgewing geniet. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Nols,

Baie dankie vir jou terugvoering! Ek is so bly om te hoor dat julle lekker gekuier het by ons.

Ek sal dit bespreek met my span - die huisie se kombuis was oor geverf aan die binnekant in Julie en ek is tans besig met planne vir nog veranderinge sodra my begroting dit toe laat. Ek is die nuwe eienaar en ek het die plek oorgevat tydens lockdown die begin van die jaar.

Ons sien uit om julle weer te verwelkom op die plaas!

Groete,
Elke.

Oak Lane Cottages
Leechen H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leechen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend.

Die bestemming was uitstekend. Ons het dit verskriklik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Als mooi groen in die natuur. Weg van die geraas van die stad af. Lekker privaat. Regte plaashuisie en gevoel van plaaslewe. Dis pragtig daar. As jy lief is vir die natuur is dit die plek om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Sandra,

Baie dankie vir jou lieflike resensie! Ek hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Groete,
Elke.

Oak Lane Cottages
Wouter B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay with a warm welcome! Beautiful place to run and walk.

Elke warmly welcomed us. We stayed in Rosemarie cottage and really enjoyed it. Great area for a braai. Beautiful surroundings to run or walk. Complementary wood for the interior fireplace. Overall, great value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Wouter,

Thank you so much for your wonderful review! I really hope to welcome you guys back soon again!

Kind Regards,
Elke.

Oak Lane Cottages
Shireen H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shireen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke, the host is amazing.

Will definately be back. Elke is the friendliest host and really made our stay great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Shireen,

Oh my goodness, thank you so much for your amazing review!

I can't wait to welcome you back again!

Kind Regards,
Elke.

Oak Lane Cottages
Francois M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met vriende

Heerlik, rustig en ontspanne.

Basies, ouwêrelds, maar als wat mens nodig het. Die omgewing is uiters kindervriendelik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Francois,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie.

Ek sien baie uit om julle weer te verwelkom by ons.

Groete
Elke

Oak Lane Cottages
Kelly A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and serene.

Although we experienced a few hiccups at a few cottages, we eventually settled into a problem-free one. The new owner was exceptional with her service ensuring that our stay was exactly what we planned. Thank you, Elke, for your kindness and hospitality. Also the team that assisted the likes of aunt Suzan and Andile, they were so hands-on with requests that needed to be dealt with. The setting is perfect for a quiet getaway with loved ones. Love the wide-open spaces to chill outside and just be. I highly recommend this place for those who need a break away from the hustle and bustle of city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Dear Kelly,

Thank you so much for your wonderful review, it was so lovely reading this, this morning. Thank you for being understanding with challenges experienced in winter and with lots of rainfall.

We can not wait to welcome you back again at our establishment.

Kind Regards,
Elke

Oak Lane Cottages
Ian J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay in this awesome hideaway.

The hearth was truly welcome during the freezing weather! A real opt-out-of-society experience I would recommended highly! Many thanks to Elke for her assistance and hospitality. Will revisit for a summer stay down the line too. Nature and the elements at its best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Thank you so much for your lovely review! I look forward to hosting you again soon!

Oak Lane Cottages
Bianca J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek

Perfek vir daardie oomblikke waar jy net weg van die stad moet kom en afskakel. Pragtige verblyf en omgewing, met uitstekende kliëntediens! Beslis nie ons laaste bespreking nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Bianca

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om weer vir julle te verwelkom.

Groete
Elke

Oak Lane Cottages
Bernice E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon!

Dit was die wegbreek van die stad se gewoel die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Bernice

Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asseblief weer vinnig vir ons.

Groete
Elke

Oak Lane Cottages
Kristen K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerief, genot, ontspanning.

Ons het ons verblyf by Oak Lane vreeslik baie geniet. Die ligging van die huisie was pragtig, selfs die roete om daar uit te kom was baie mooi. Ons het ons daaglikse stappies op die plaas vreeslik geniet, daar was genoeg om te sien en te doen. Die huisie het van alles beskik wat ons nodig gehad het en was netjies aan ons gegee. Dit was ook naby genoeg aan oral waar ons wou wees. Ons sal definitief terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Kristen,

Baie dankie vir jou mooi resensie! Ek is so bly om te hoor dat jy jou tyd geniet het op ons plaas en ek sien uit om julle weer te verwelkom!

Groete,
Elke.

Oak Lane Cottages
Cathy B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lazy days.

Ideal if you really want to get away from everything but do not want to travel very far away from it all! This quiet valley accommodation nestled among the Oak's is ideal for people that want to take an electronic break. Elke the new manager/owner is working hard under the restraints of Covid to make your stay as wonderful and relaxing as possible. There are several options of cottages for different size groups/families. We had a cute 2 sleeper with a bath and kitchen unit., we sat outside under the trees while having a braai. You can also walk up the hill on the farm if you feel the need for some exercise. There is a nice big dam where you can spend the day and go rowing and swimming. If you organise with Elke she will pack you a picnic basket to have under the trees on the blankets. Very relaxing. We also drove to Hermanus one day to go and explore the town and walk along the promenade. We also drove to Kleinmond for a mid-morning/lunch, easy drive to take a walk on the beach and explore the town. There are many other little 'dorpies' within reach for you to drive to and explore. A definite must is the Elgin Railway Market, an amazing, repurposed railway building with the best pizza I've had in a long time. Do yourself a favour and do not miss it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roeline H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreek vir 'n besiege lewe. Die natuurskoon is asemrowend.

Dit is regtig hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aurbin A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aurbin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rejuvenating

My partner and I absolutely would love to return and already shared our experience with friends and family. I beautiful scenery and peaceful surroundings adds to a blissful getaway. We would like to advise that the bathroom could do with some deeper cleaning. The shower doesn't feel well cleaned, the grouting especially. The shower water force is slightly harsh and temperate gaging perhaps something to look into. We understand the location and with that comes mini spiders but just a look into room corners for webs and perhaps a poison to keep mini insects out as far as possible. Perhaps a space or future tip, the space is essentially for 2 people - the cottage we booked, and perhaps moving the dining table along the entrance wall or adjusting things a bit to try to get 2 seater or 2 single seaters in front of that wonderful fire place. Perhaps the dining table can be smaller? Just a thought. I love a cheese board and perhaps adding one in the cottages helps when you didn't pack yours in. One item that I did have a moment of pause was the kettle when I opened it. Please make sure that they are cleaned often with citrus or bicarb soda even a lemon and you boil the water to get that dirt that loves building on the inside off. The kettle inside was literally a dark grey. I do understand the water might have a deferent PH or chemical/ mineral content but the cleaning is still a crucial item when it is used for use within the kitchen and items used to cook or in this case for a item to drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon en rustig.

Dit was werklik pragtig en baie goed ingerig, kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en skoon omgewing. Definitief die moeite werd.

Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging en atmosfeer. Die huisie is eenvoudig maar met karakter.

Ons kort verblyf in Oak Lane Cottage was wonderlik rustig, met kans vir swem in die dam, fietsry en ontspan. Die huisie is netjies, die personeel vriendelik. En so bekostigbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maruschka T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maruschka T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur op sy beste.

Die plekkie is mooi ingerig en baie netjies vir 'n paartjie om te kan ontspan. Dit is vreeslik lekker met die natuur en stilte om jou. Perfekte wegbreek van die stad af. Elke was baie behulpsaam deur die hele proses en het alles mooi vir ons verduidelik. Sal definitief die plekkie aanbeveel vir mense wat net vir 'n naweek van die stad af wil kom. Ons het dit vreeslik geniet en sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrich D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrich D
Gesin met klein kinders

Tranquil serenity from all the hustle and bustle.

Me and my family had such great breakaway. So secluded and private with an amazing view. Great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Saam met vriende

Was net een dag, lekker gebly.

Baie mooi omgewing, rustig met baie bome. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n kort oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony T

Lovely rustic cottage in nice country setting.

Simple yet perfectly comfortable cottage with new appliances, quality linens and everything you need. The cottage was at the end of a road with only one other cottage in the vicinity but far enough away to enjoy privacy. With vineyards at the rear and a small stream at the front and a dam a short hike away, it is a lovely quiet country getaway, an ideal place for a couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wally T
Besigheidsreis

Cosy met al die geriewe.

Ongelukkig baie slegte internet ontvangs. Die omskakeling van werkershuis na gastehuis is maar grof gedoen. Die afwerking is nie netjies nie. Die voordeur hak vas en die yskas loop onophoudend. Nogtans voel die plek huislik en cosy en kry gaste waarde vir hulle geld. Die vriendelike en hulpvaardige ontvangs tel baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. Die stilte, die natuur geur was asemrowend. Die oggend geluid van die verskillende voels was wonderlik om te hoor wanneer ons ons koffie geniet op die voorstoep. Baie dankie. Sal weer kom.

Dit was asemrowend. Nie naruur, geluid van voels en dam was vir ons so rustig

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas in 'n rustige omgewing.

Ons het in Braeburn gewoon. Dis naby die rivier en mens hoor die water. Die braaiplek is onder 'n lieflike groot akkerboom op die rivier se wal. Heerlike bed, goeie beddegoed en 'n lekker stofie wat ons gestook het, want dit was koud met reën. Ietsie wat ek sou wou voorstel, is dalk 'n tweesitplekbankie in die kombuis of woonkamer. Ons het so lekker by die stofie gekuier, maar dit sou soveel lekkerder gewees het as ons gemaklik kon sit en nie op die kombuistafelstoele nie. Ek sal weer gaan as ons die geleentheid kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at Oak Lane Cottages very much.

Comfortable bed and clean house. We liked to have one of the two houses situated under the big old Oak tree. We had a nice, long stroll on the farm and was glad to find it after searching for it for quite some time. Very relaxing atmosphere with beautiful nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Antoinette,
Thank you so much for your lovely review! We look forward to seeing you again soon :)
Kind Regards,
Elke

Oak Lane Cottages
Ane B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great time! Such a lovely quiet place!

Beautiful views!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just amazing.

I am going back there 10 fold and want to use it as my wedding venue. Enough said.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Thank you so much for your amazing review Kobus! We would love to host your magical day!

We hope to hear from you soon!

Oak Lane Cottages
Richard D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D
Gesin met klein kinders

Clean, convenient, home from home, just what the dr. ordered! Had every creature comfort thought of! Awesome! Thank you!

Would have been even better if there was a shower. Only a bath which is not water-wise friendly. Can't wait to come back again for a family weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, gerieflik, tuis van die huis, net wat die dr. bestel het! Het aan alle geriewe gedink! Awesome! Dankie!

Dit sou nog beter gewees het as daar 'n stort was. Slegs 'n bad wat nie waterwys is nie. Kan nie wag om weer terug te kom vir 'n gesinsnaweek nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli L
Saam met vriende

Old country charm.

Already recommended this place to friends and family. Honestly great value for money and a wonderful country break away. We stayed in Granny Smith cottage. Each cottage is equipped with picnic baskets which I thought was the best touch to an already wonderful stay. Nearby dam and picnic area where you can swim and canoe (canoes supplied). Definitely going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Carli,

Thank you for your fabulous review. We hope to see you soon again!

Kind Regards,
Elke

Oak Lane Cottages
Lourens V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne naweek weg as ek dit so kan stel.

Was heel rustig. Baie vuurmaakhout, dalk net 'n waaier in die kamer sit en 'n matjie in die badkamer vir die nat vloer. Verder heel lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Lourens

Baie dankie, ons hoop om jou gou weer te sien.

Groete
Elke

Oak Lane Cottages
Shafika H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shafika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome!

Other than the annoying flies and awful gravel road, it was awesome! We really enjoyed our stay. The peace and tranquility was super blessed. Picnics was great under the trees. We loved it. Thanks! God bless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding!

We thoroughly enjoyed our stay. Perfect setting to relax and unwind surrounded by orchards, majestic oaks and abundant bird life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Karen,

Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde! Ons hoop om jou weer gou te sien!

Groete,
Elke

Oak Lane Cottages
Zelmarie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Minimalisties.

Oulike kothuis en geriewe soos aangedui.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasverblyf.

Die huisies is langs 'n vrugteboord geleë, wat net die plaas-atmosfeer verhoog. Silwerskoon, met die lieflikste beddegoed. Heerlike braaiplek in die kombuis, wat ook help om die koue te verdryf. Let egter daarop dat internet opvangs maar effe sukkel, wat dit eintlik net nog lekkerder maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Antoinette,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons hoop om jou gou weer te sien by Oak Lane.
Groete
Elke

Oak Lane Cottages
Sharon F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon F
Besigheidsreis

Had a lovely stay. The place is neat and beautiful.

We were on a business trip. The location was very convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Gesin met tieners

Lekker rustig vir 'n vinnige wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Leon,
Thank you for your lovely review! We hope to see you soon again at Oak Lane.

Oak Lane Cottages
Danie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Moes onverwags vir ekstra mense slaapplek reël en is baie spoedig gehelp. Die plek is pragtig geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Goeiedag Danie,

Ons is so bly jy het dit geniet en ons hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Elke

Oak Lane Cottages
Diederick R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige wegbreek.

Baie mooi, skoon en netjies. Sal vir seker aanbeveel vir 'n rustige wegbreek van alles af. Area is baie mooi en huisies ver bo verwagting! Genoeg hout word voorsien om die kaggel aan die gang te hou wat baie gehelp het met die koue. Enigste probleem was die stort: na die eerste gebruik het dit glad nie meer warm water gemaak nie. Dit is herstel deur die handyman, maar het daarna warm en koud gemaak, 'n gesukkel om gestort te kry. Behalwe dit was dit wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige omgewing.

Die huisie is eenvoudig..maar gerieflik met die basiese benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Baie lekker gekuier. Anna is dierbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Thank you so much for your lovely review Linda! We hope to see you soon again!

Oak Lane Cottages
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely getaway to de-stress.

Quiet and serene with stunning scenery and dams. Accommodation quaint and cosy. I will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lieflike plek om bietjie te ontspan.

Stil en rustig met wonderlike uitsig oor die omgewing en die dam. Die verblyf is knus en oulik. Ons sal beslis weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gino L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gino L
Besigheidsreis

Wrong choice.

Unfortunately we have chosen wrong, no WiFi, no shower in the room, only bath with no shower option. Very cold when there is some wind and bad electricity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Hi Gino,
I am sorry you felt you chose badly but we have never claimed to have Wi-Fi or showers in the rooms. We do supply firewood in order for you to make use of the indoor fireplace. As stated on our profile, our cottages are refurbished labourers cottages that are perhaps better suited to someone wanting a country getaway.

Oak Lane Cottages
Darren L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Darren L
Saam met vriende

Feel slightly over priced for what we got.

Bit noisy with the farm workers over the weekend and the showers not working properly, otherwise pretty much everything one could need for a self catering venue.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit voel 'n bietjie duur vir wat ons gekry het.

Dit was 'n bietjie raserig met die plaaswerkers oor die naweek en die storte wat nie behoorlik gewerk het nie, anders was dit omtrent alles wat 'n mens benodig vir 'n selfsorgvenue.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Thank you for your review, Darren. Apologies re the showers not working properly and the noisy farm workers! Unfortunately, some farm weekends are still busy ones with spraying schedules. that are beyond our control.

Oak Lane Cottages
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delina F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delina F
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik tussen die bome en die kinders het die speelparkie vreeslik geniet.

Dit was 'n heerlike naweek tussen die bome en die kinders het die parkie se glyplank vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne O
Gesin met tieners

Loved the peaceful farm with so many trees!

No television and bad WiFi signal - exactly what the doctor ordered! We lazed around on beautiful grass under huge trees. Had so much time to play games, chat and take walks as family. Cant wait to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review Yvonne, it is great to see the families visiting Oak Lane spending quality time together in nature. Hope to see you back again soon.

Oak Lane Cottages
Rodney F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney F
Saam met vriende

Beautiful, clean and safe surrounding.

Fresh air, clean, quiet and very spacious surrounding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Lane Cottages se terugvoer

Thank you for the good review Rodney, hope to see you back at Oak Lane again sometime soon.

Oak Lane Cottages
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kromme Rivier Plaas, Langs die Valley-pad, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6db598eadcf759d3ea3509f181e5ccdb857d9baef8afbcea6f8e3799835609e88e02c9bc5dcada1d337c7e032883cd496230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Farm Kromme River Off Valley Road 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.21365018044 19.079690758266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem