LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On The Rocks | LekkeSlaap
+27

On The Rocks

Onderste Eenheid
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander een met 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-sitarea en kombuisarea met 'n kaggel. Die eenheid het ook 'n patio met braaigeriewe en daar is 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste Eenheid
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid is aan die bokant van die granietrotse en spog met see-uitsigte. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer is 'n gesinskamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hogeslot 7, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNjM3ZGQ4LTNhZTctNDU4Yy1iNzM3LTE1MWNjOGM0ODI1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 7 Hogeslot Die Bult 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.807639 17.8853
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!