LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rothesay House | LekkeSlaap
+21

Rothesay House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Rothesay House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lucinda M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M
Saam met vriende

Rothesay stay was beautiful.

Rothesay stayed I enjoyed, I just left. Check-in was a little too late and to check out was too early, but further at a beautiful place.

Davine S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davine S
Gesin met tieners

Dit was uitstekend, baie lekker.

Vewelkoming was topgehalte. Die huis self is goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Veilige buurt. Ons sal beslis weer wil gaan in die somer. Baie dankie Rothesay House.

Natalie A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie A
Gesin met tieners

Excellent.

Excellent, looking forward to stay there again.

Rothesay House's terugvoer

So pleased you enjoyed it. Welcome back any time.

Rothesay House
Cindy C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy C
Saam met vriende

Tuiste weg van die huis.

Wat 'n wonderlike weekend al fout wat ek gehad het was met die tyd wat so gou gegaan het. Die huis is fabulous, ruim en net reg gewees vir ons groep. Ons dank Wendy vir die warm welkom en hoop ons sal weer 'n datum oop kan kry om hierdie plekkie te besoek. Baie baie dankie vir n 10/10 naweek!

Rothesay House's terugvoer

Ek is baie bly om te hoor. Dit is altyd lekker om goeie kommentaar te kry.

Rothesay House
Karin N - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N
Saam met vriende

Fantastiese verblyf!

Ons het dit verskriklik geniet. Sal definitief weer daar bly.

Quinton G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton G
Gesin met tieners

Amazing house and the house keeper was friendly and helped us a lot.

We have been back for a week, and my whole family misses Rothesay House and Cape Town. One of our best holiday experiences ever. The accomodation was better than expected.

Rothesay House's terugvoer

Thank you so much for the kind words -so glad you enjoyed! !

Rothesay House
Evelyn M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M

A nice house to stay with excellent facilities!

We received a warm welcome from the caretaker and she took good care of us, very caring person. The house is beautiful, clean and in a safe area. We truly enjoyed our stay!

Magda V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Baie netjies, volledig, veilig, vriendelike diens.

Sou meer dubbelbeddens verkies.

Frans D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Gesin met klein kinders

Mooi ruim en netjiese huis. Goed ingerig.

Baie dankie vir 'n ongelooflike lekker, ruim, netjiese, goed ingerigte huis, met genoeg breekbare vir almal. Die huis is goed geleë naby die hospitaal en winkels en lekker as jy saans jou ruite oop het, dat mens die see kan hoor. Dit was ook lekker om 'n outomatiese wasmasjien en skottelgoedwasser tot jou beskikking te hê. Ons almal het die ruim huis ongelooflik baie geniet!

Ria S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Gesin met klein kinders

Beautiful, neat, modern house with all the equipment you would have in your own home.

We booked the house for my daughter's wedding in Bloubergstrand. The house is enormous and spacious with all the equipment you will have in your own home! An recommendation we would like to make is to add a double bed in one of the upstairs rooms as well. Shopping malls are nearby and only a short drive to the wedding venue. Wendy was very friendly and made our stay all the more welcome!

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothesys-weg 18, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMzIwZjAxLTEyZmItNDIyYi04YjVmLTZmMjU4YmYwY2E1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 18 Rothesay Road West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.807366860036 18.4826778136
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!