LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Breeze Wilderness | LekkeSlaap
+28

Sea Breeze Wilderness

3 resensies
Selfsorg
Sea Breeze Wilderness
Vanaf R5 000
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Volle DStv-pakket. Onbeperkte WiFi. Strand- en badhanddoeke.

Belasting en Ekstras

EKSTRA KOSTES: Eenmalige skoonmaakfooi van R1000 en terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet voor aankoms direk aan die instansie betaal word. - Hierdie eiendom word voor elke gas se aankoms volgens die regte skoonmaakvereistes skoongemaak en ontsmet. Ontsmettingsmiddel is gratis beskikbaar vir gaste se gebruik, maar gaste moet asb. addisionele ontsmettingsmiddels saambring. - Maksimum 8 gaste in 4 slaapkamers. 'n Ekstra opblaasmatras kan in die sitarea teen ekstra koste vir 1 of 2 gaste voorsien word. - Daar is 'n bababedjie wat op versoek gratis voorsien kan word. - Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. - Onbeperkte WiFi en die volle DStv-pakket is ingesluit - Geen harde musiek na 22:00, respekteer asb. die bure. - Rook is binne verbode, stompies moet asb. in die asbakkies weggegooi word wat voorsien is, nie op die stoep, in die tuin of in die toilette nie. - Die huis het septiese tenks. Moet asb. nie enigiets in die toilet of drein gooi wat die tenks sal beskadig nie. - R200 word met aankoms gehef indien gaste ná 18:00 inklok. - Daar is nie 'n heining nie, so gaste moet 'n ogie oor klein kinders hou. Daar is 'n veiligheidsnet vir die swembad wat op versoek voor aankoms opgesit kan word. - 'n Skoonmaakfooi sal gehef word indien huurders nie die eiendom in 'n redelike toestand laat nie, of as hulle later as die bepaalde tyd uitklok. - Troeteldiere word toelaat indien vooraf gereël. Bepalings en voorwaardes geld. - 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra fooi beskikbaar. - Die balans moet voor die inklokdatum betaal word. - Die landgoed is baie streng wanneer dit by sekuriteit kom. Enige iemand wat die landgoed binnekom, moet 'n geldige SA ID of paspoort hê.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwMDg2ZmUxLTI5MTYtNDRiOC1iMThiLTEwNGI3NDY3OTBmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Marina Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.998472222222 22.609027777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!