Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Kingfisher Cottage

Sedgefield Kingfisher-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is geskik vir 'n gesin of groep vriende en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Die slaapkamers is bo. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n hout-bababedjie. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en enkelbed. Die derde kamer het 'n enkelbed. Onder is die kombuis, eet- en leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n houttafel vir 6 gaste en die gesellige sitarea het 'n platskerm-TV. Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai. Die pragtige tuin en uitsig op die berg skep 'n rustige atmosfeer sodat jy net lekker kan ontspan, en daar is oorgenoeg ruimte vir kinders om te speel. 1 parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenheid word voor en na die verblyf-periode skoongemaak. Indien gaste 'n skoonmaakdiens tydens verblyf benodig, kan hulle dit aanvra teen R180 per dag.
Alle verblyf-kostes moet 21 dae voor die inklokdatum betaal word.
Let daarop dat gaste nie toegang tot die swembad het nie, dit is vir die hoofhuis se privaat gebruik.
Daar is slegs 1 parkeerplek op die perseel per kothuis. Laat ons asb. vooraf weet indien jy enige ander voertuie of sleepwaens het en ons sal kyk of ons kan uithelp. Indien daar nie ander gaste is nie, behoort dit nie 'n probleem te wees nie. Indien albei eenhede egter bespreek is, is daar slegs 1 parkeerplek per eenheid op die perseel. Ander voertuie kan dan buite die eiendom parkeer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Die gasheer se troeteldiere woon in die hoofhuis - Hierdie gebied is omhein en apart van die kothuis-area.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-rylaan 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwnHMU7gQ9DjquoZXOpuQx6p5gfO1o6q4KiMXw61H0xmSFquqII?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 23 Kingfisher Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.02042791405 22.802242576127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem