Town and Country
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newrowstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 173 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Town and Country bied selfsorgverblyf met 'n bekoorlike, plattelandse atmosfeer in Caledon. Daar is ook verskeie plaasdiere op die perseel waarna gaste kan gaan kyk.
Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 gaste elk. Die eerste eenheid is semi-losstaande van die die hoofhuis en het 'n aparte ingang. Die tweede eenheid is losstaande. Daar is lugversorging, linne, handdoeke, elektriese komberse en 'n kluis in die kamers.
Die kombuis in elke eenheid is vir selfsorg toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Daar is aktiwiteite soos swem, voetslaan, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Deborah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 6
Ligging
- Newrowstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Town and Country het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newrowstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom