Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wheatland's Farm House and Chalets

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 33

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Wheatland's Farm House and Chalets
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bernadine H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxing and comfortable stay.

We had a lovely relaxing stay at Wheatlands. We were able to walk, cycle, and enjoy the farm, as well as make the most of the close proximity to the beach and the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Hi Bernadine,
Thank you for taking the time to write a positive review about your stay at Wheatlands.

We appreciate every guest who chooses to stay with us.

Please come again and bring some friends with you?

Wheatland's Farm House and Chalets
Lise B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en ons kom weer terug!

Wheatland's het ons alle verwagtinge oorskry. Die chalets is pragtig en gemaklik en die eienaar het hulle met smaak ingerig en aandag gegee aan die kleinste besonderhede vir reisigers. Die ligging is wonderlik - uitgestrekte oop veld vanaf die stoep voor die huis waar die springbokke wei. Dit is stil, rustig en salig. Die rivier is 'n vyf minute rit vanaf die chalets of 30 minute maklike stap. Hier kan jy heerlik swem, visvang of 'n skemerkelkie geniet. Gouritzmond is 15 minute se ry weg, en dan is groter dorpe soos Stilbaai en Mosselbaai naby - maar eens op Wheatland's, wou ons nie elders nie. Puik ligging en akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Liewe Lise,
Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoer. Ons waardeer elke gas wat by ons aandoen, want julle is belangrik om ons wiele te laat draai. Kom kuier asb weer?

Wheatland's Farm House and Chalets
Anre L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anre L
Saam met vriende

Lekker, rustig en weg van die geraas van 'n stad, mooi uitsig van die omgewing.

Dit was 'n baie lekker wegbreek vir ons. Die feit dat daar nie 'n TV is nie, was geen probleem nie. Die eienares is baie vriendelik en is baie behulpsaam as jy vra. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Anre. Bly om te sien dat die 'geen TV' nie vir julle 'n probleem was nie, want ons wil graag hê mense moet weer met mekaar gesels en die natuur geniet eerder as om voor die TV of op selfone hulle tyd te verwyl. Ons gaste en hulle opinies is vir ons baie belangrik!

Wheatland's Farm House and Chalets
Hannes K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K

Netjies, goed toegerus en lekker oorgeslaap.

Die chalets is op 'n kommersiële plaas naby 'n teerpad, maar stukke grondpad is onvermydelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die tyd geneem om ietsie oor ons chalets te skryf. Ons hoop om julle weer te sien.

Wheatland's Farm House and Chalets
Anthony H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en stil.

Die chalet was goed ingerig, skoon en netjies. Ons het ook Colleen se geselsie en vriendelikheid waardeer. Sou miskien net graag 'n aircon wou hê vir die warm tuisbly-dae en as Eskom met hulle beurtkrag begin dan het die eenheid geen water nie (miskien iets om op te los vir die nuwe jaar) maar anders was dit baie lekker en ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en die tyd afgestaan om ons te evalueer. Ons waardeer altyd voorstelle vir verbetering. Kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.

Wheatland's Farm House and Chalets
Michelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, stunning accommodation.

Is a stunning place to stay, the accommodation has all you need, well located to neighboring towns and resorts. Our host Colleen is amazing and has added so many extras in the chalets when in need. Is a definite place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Hi Michelle, thank you for taking time to write such a beautiful and positive review. Each guest is very special to us and we are delighted that you enjoyed your stay with us.

Wheatland's Farm House and Chalets
Chrisna W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna W
Saam met vriende

Heerlike rustige, veilige blyplek!

Sal dit vir enige een aanbeveel. Heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Chrisna. Ons gaste is almal baie spesiaal vir ons.

Wheatland's Farm House and Chalets
Koos S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

'n Netjiese huis in 'n rustige omgewing.

Lekker en skoon blyplek op 'n plaas. Goeie, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die tyd afgestaan om ons te evalueer. Dit is vir ons baie belangrik om te weet wat ons gaste van ons plekkies dink sodat ons altyd kan verbeter waar moontlik.

Wheatland's Farm House and Chalets
Bennie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon in 'n pragtige omgewing.

Die eenhede is so gebou dat mens baie privaat is met 'n lekker braai. . Die eenheid was besonder netjies en skoon. Ek sal beslis weer van Wheatland's Chalets gebruik maak. Wat ook besonder was is die wild - jong springbokkies wat speel en hase teen skemer. Die nag geluide (naguiltjies en Kaapse ooruil) was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die tyd afgestaan om sulke goeie en positiewe terugvoer te gee.
Ons waardeer dit ongelooflik baie, want elke gas is vir ons baie spesiaal.

Wheatland's Farm House and Chalets
Marika S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika S
Gesin met tieners

Rus en vrede.

As jy wil wegbreek van almal en alles, is dit die regte plek vir jou. Ons het baie lekker gekuier en dit baie geniet. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marika. Ons is so bly julle het weer kom afsaal by ons.
Dit was ‘n voorreg om julle weereens te akkommodeer.

Wheatland's Farm House and Chalets
An-mari C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-mari C

Great location, impeccable view and most memorable stay.

We stayed 5 lovely nights and was sorry to leave this most tranquil spot. Colleen’s passion and hospitality for her guests are unmatched, she made everything easy and extra special. The cottages are incredibly well equipped with everything you would need and more. Effortless, simple layout and tasteful interiors. Sitting on the little stoep by the fire at night overlooking the springbok, alpaca and other wildlife was certainly the highlight. We’ll be back yearly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Thank you so much for such a beautiful review and positive feedback. So glad you enjoyed your stay with us for every guest visiting, is very special!

Hope to welcome you back soonest.

Wheatland's Farm House and Chalets
Marie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die tydjie daar geniet.

Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die tyd afgestaan om sulke positiewe terugvoer te gee.

Ons is baie bly julle het die tydjie by ons geniet.

Ons waardeer elke gas wat by ons aandoen, want julle is vir ons belangrik en kosbaar.

Wheatland's Farm House and Chalets
Hans N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamers en geriewe was uitstaande.

Ons het baie goeie vooraf-aanwysings ontvang maar ongelukkig nie deeglik genoeg gelees nie! Ons het gevolglik aanvanklik gesukkel om toegang te bekom, maar daarna was alles besonder maklik. Die geriewe lyk nog betreklik nuut, en die uitleg van die kamers is ruim en met goeie smaak gedoen. Die kombuistoerusting was meer as voldoende. Dit was besonder aangenaam om buite te kon sit en die springbokke, bloukraanvoëls en ander diere in die verte te bekyk. Die uitsig na die Gouritz is ook besonder mooi. Dit was werklik 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die tyd geneem om sulke positiewe terugvoer te gee.

Dit is altyd vir ons ‘n groot voorreg om gaste te akkommodeer en nog lekkerder om goeie terugvoer te kry en te weet dat julle tevrede was.
Kom gerus weer.

Wheatland's Farm House and Chalets
Andi T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andi T
Gesin met klein kinders

Uitstekend

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek se verblyf. Ons het dit so geniet. Die kinders het die plaas geniet en wil net weet wanneer kan ons weer kom kuier. Colleen se gasvryheid is noemenswaardig en sy gaan uit haar pad uit om dit vir jou gerieflik te maak. Ons gaan vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te kry van gaste. Baie dankie, dit was regtig ‘n voorreg om julle te akkommodeer. Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Wheatland's Farm House and Chalets
Marika S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika S
Gesin met tieners

Lekker gerus en ontspan.

Ons het baie lekker gekuier. Alles is daar wat jy nodig het. As jy wil rus, is dit beslis die regte plek. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die tyd geneem om terugvoer oor julle afsaaltyd by ons te gee. So bly als was na julle sin en ons sien uit om julle terug te verwelkom. Dis altyd ‘n voorreg om positiewe terugvoer van ons gaste te kry!

Wheatland's Farm House and Chalets
Rachel V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V
Saam met vriende

Baie rustig, pragtige uitsig en mooi chalets.

Ons het lekker gaan draf en kon in die rivier swem. Lekker vir 'n groep om saam te kuier, naby Gouritz en Vleesbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Rachel. Dit was ‘n voorreg om julle te huisves. Kom asseblief weer. Bly veilig!

Wheatland's Farm House and Chalets
Robert E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert E

Perfect cottage in a beautiful setting. Sea, river and wildlife all within a stone's throw from the cottage.

During our stay we enjoyed jogging on the farm. We were able to reach the river by car, and we made use of the shaded area set up for the fisherman. The river was ideal for a swim. Gouritz is a very quiet seaside town, but still worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Thank you so much for the positive notes. Happy you have enjoyed your stay, as it was a privilege for us to share our piece of paradise with you. Please come again! Stay safe!

Wheatland's Farm House and Chalets
Ruan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met vriende

Vreeslik lekker vakansie gehou hier, kan aanbeveel vir almal!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning! Hoop om julle weer te sien! Bly veilig.

Wheatland's Farm House and Chalets
Etienne S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S
Gesin met tieners

Baie netjiese eenheid, net 'n paar basiese verbruiksartikels wat verskaf kan word.

Ons het heerlik gebly in hierdie baie netjiese eenheid - meer as voldoende vir ons en ons twee kinders van 21 en 16. Koeltebome sou lekker wees veral in somermaande. Ons het ook gevoel dat die verskaffing van sekere basiese benodigdhede soos toiletpapier, swart vullissakke en handeseep verskaf en/of aangevul behoort te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ettienne.
Ek is baie bly julle het dit geniet en dankie vir die voorstelle.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Bly veilig en hartlike Lamontgroete

Wheatland's Farm House and Chalets
Arnold S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en gerieflik.

Colleen was uitstekend en diens was baie goed. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Arnold. Hoop om julle gou weer te sien.

Wheatland's Farm House and Chalets
Gerda E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E
Gesin met klein kinders

Dit is 'n plek waar jy baie lekker kan uitrus en die stilte en natuurskoon is goed vir die siel.

Die chalets is lekker privaat en uitstekend toegerus! Daar is oorgenoeg plek vir kinders om te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Hallo Cornel, baie dankie vir jou tyd om ietsie oor ons blyplekkies te skryf.
Dis altyd baie lekker om terugvoering van ons gaste te hoor, want julle is vir ons belangrik!
Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet en dat als na julle sin was.
Hoop om weer gou-gou van diens te wees.

Wheatland's Farm House and Chalets
Monique B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, veilig, rustig en pragtige uitsig.

Ons het in een van die chalets gebly. Skoon en netjies, veilig, rustig en pragtige uitsig. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Hi Monique,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar en die tyd afgestaan hieraan. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste tevrede is. Ons hoop om julle gou weer te huisves.

Wheatland's Farm House and Chalets
Zeta P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful accommodation and venue!

Fantastic, friendly service received from Colleen from booking to arriving to departing. She was very accommodating as I asked for an earlier check in as we came from Cape Town to attend a wedding. The chalet was very upmarket and stunning and I would definitely book here again and recommend it to everyone! The farm itself is surrounded by eland, springbok, zebra and sheep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Dear Zeta, Thank you so much for taking time to give us such positive feed back on your stay with us. It was really a privilege accommodating you and we will be very happy to welcome you back.

Wheatland's Farm House and Chalets
Alexander V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander V
Gesin met klein kinders

Goeie plek om te rus en te herlaai.

Baie dankie Coleen vir jou vriendlikheid goeie diens. Die plekkie was baie skoon en netjies. Die gras voor die huisie is ook baie lekker gewees vir die klientjie om op te speel. Die Springboke en Zebra wat vroegoggend en laataand op jou stoep is was baie mooi. Ek kan eerlik waar niks negatief se nie was baie gelukkig. As ek kan aanraai miskien oorweeg om 'n TV met paar kanale te kry en miskien in die toekoms 'n klein afspoelplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Goeiedag Alex,

Baie dankie vir die tyd afgestaan om ietsie oor ons plekkie te skryf.
Ons waardeer alle insette vreeslik baie en neem als ter harte.
Ons is bly julle het die verblyf geniet, kom gerus weer.

Wheatland's Farm House and Chalets
Johannes B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam!

Alhoewel ons Colleen nie ontmoet het nie, was haar vriendelike toeganklikheid per sel baie opvallend. Ek en my vrou sê dankie dat dit ons gegun was om twee dae in die landelike omgewing te vertoef onder baie aangename omstandighede: hoogstaande akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die mooi komplimente wat jy so goedgunstiglik na ons kant toe laat kom het. Dit is altyd ‘n groot voorreg om ons gaste tevrede te stel en ons waardeer elke terugvoer, want ons weet dit neem van jou kosbare tyd in beslag. Jammer ons het nie ontmoet nie, julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Wheatland's Farm House and Chalets
Lynette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig, huislik.

Beslis net wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige in en uit besoek. Ongelukkig nie regtig tyd gehad om rustig te kuier nie, maar sal my gaste aanbeveel hiernatoe vir 'n ruskans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker en ‘n groot voorreg om ons gaste tevrede te stel. Net jammer julle kuiertjie was so kort, julle sal maar weer moet kom.

Wheatland's Farm House and Chalets
Johan S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaaf.

Sien gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie dat jy 'n tydjie afgeknyp het om 'n resensie van die chalets te doen. Ons waardeer alle terugvoering en hoop om julle gou weer hier te verwelkom.

Wheatland's Farm House and Chalets
Renelle P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Beautiful farm and even better accommodation. Very clean and neat. Will certainly recommend. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile J
Gesin met klein kinders

Die netjiese kothuisie het perfek aan ons behoeftes voldoen.

Colleen het 'n baie spesiale hand as dit kom by aandag aan detail en versiering van die kothuisies. Die huisie is perfek en volledig toegerus en het ten volle aan ons behoeftes voldoen. Die rustigheid van die plaas was heerlik! Alles is baie mooi, skoon en netjies. Ons sal graag weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Hi Cecile,
Tyd is baie kosbaar en daarom waardeer ons jou tyd om ‘n resensie van Wheatland’s Chalets te skryf.
Ons is baie bly dat ons aan julle behoeftes kon voorsien en dit was boonop 'n groot voorreg om julle te huisves.
Hoop van harte om julle gou weer terug te verwelkom.

Wheatland's Farm House and Chalets
Don V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Don V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig.

Ons was in die omgewing vir 'n troue en was heel verbaas oor die gehalte van die verblyf. Dit is rêrig baie goeie waarde vir geld en die bestuurder was baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wheatland's Farm House and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly ons kon help, ek hoop om julle weer te kan huisves in die nabye toekoms.

Wheatland's Farm House and Chalets
Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheatland's Plaas, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NjFkOTEzLTM2NTYtNDkyZS05NjZlLWM2MzFiOWNlOTUwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Lamont Boerdery Farm 393 Johnsons Post 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.308055555556 21.842777777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem