Kategorie: KwaZulu-Natal

Paradysverblyf aan die subtropiese Hibiskuskus

Paradysverblyf aan die subtropiese Hibiskuskus

Die Hibiskuskus skuil aan die einde van KwaZulu-Natal se Suidkus, net noord van die Wildekus, en is sowat 90 minute se ry vanaf Durban. Die warm Mosambiekse stroom wat hiér verbyvloei komplementeer die subtropiese klimaat en sorg heel jaar lank vir ’n vakansie-geleentheid aan die kus vir dié wat op soek is na son, sand […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

5 Oktober 2022

6 skouspelagtige staproetes vir jou emmerskoplysie

6 skouspelagtige staproetes vir jou emmerskoplysie

Is jy ’n kranige stapper en ’n regte avontuurdier? Hou jy van swoeg en sweet met ’n swaar sak op jou rug terwyl jy jou verkyk aan die mooi natuur? Dan is dié blog nét vir jou! LekkeSlaap het ’n lys  van ses skouspelagtige staproetes wat op jou emmerskoplysie hoort gemaak, so lees ’n bietjie, […]

Daleen Venter

Daleen Venter

13 April 2022

10 dorpe om in 2022 te besoek

10 dorpe om in 2022 te besoek

Met ’n nuwe jaar is daar hope nuwe geleenthede vir wegbreke en opwindende plekke om te verken. Ons land spog met ’n diverse landskap en bekoorlike dorpies wat iets vir elkeen bied. LekkeSlaap het na van die gewildste bestemmings vir 2021 gaan kyk en ’n lys van dorpe wat julle in 2022 móét besoek saamgestel.  […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

27 Januarie 2022

’n Voëlkykgids vir beginners in Suid-Afrika

’n Voëlkykgids vir beginners in Suid-Afrika

Daar is talle plekke in Suid-Afrika waar jy na voëls in hokke kan gaan kyk, maar dis ’n ander tipe opwinding om ’n voël van ’n ander kleur voor jou te sien land. Dán hou ’n mens jou asem op en is jy amper te bang om jou oë te knip, want jy weet die […]

Johmine Croeser

Johmine Croeser

29 Julie 2020

10 romantiese wegbreke in die berge

10 romantiese wegbreke in die berge

Soos gesien op Maroela Media ’n Romantiese wegbreek in die berge omring deur vars lug en onvergeetlike natuurskoon kan wonders vir enige verhouding verrig. Waarom dan nie ’n bietjie tyd afknyp om saam met jou geliefde na die berge te ontsnap nie! LekkeSlaap het na elf afgeleë plekke in die berge reg oor die land […]

Skrikkeljaar: Vra die jawoord in die Natalse Middellande

Skrikkeljaar: Vra die jawoord in die Natalse Middellande

Die rooiligte flikker in Februariemaand en ambulanse versnel op die snelweg om pleisters vir gebroke harte te bring, want die maand van liefde is in ons midde en al die truuks gaan op die proef gestel word om wederhelftes te beïndruk. Februariemaand is sinoniem met Valentynsdag en dra ’n rooi strikdas en hartjie-sjokolade wat in […]

Altus Booysen

Altus Booysen

12 Februarie 2020

’n Spa-wegbreek in elke provinsie

’n Spa-wegbreek in elke provinsie

Hetsy jy na ’n bederfnaweek saam met jou geliefde smag of na ’n pamperlangsessie saam met jou vriendinne uitsien ─ daar is ’n spa-wegbreek in elke provinsie nét vir jou! LekkeSlaap het by ’n paar van ons land se beste spa’s gaan inloer, sodat jy net agteroor kan sit en die bederf geniet!  Lanzerac Hotel […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

16 Oktober 2019

Eg Suid-Afrikaans: 9 Disse in 9 Provinsies

Eg Suid-Afrikaans: 9 Disse in 9 Provinsies

Daar is baie unieke dinge waarmee Suid-Afrikaners kan spog: elf amptelike tale, unieke natuurskoon, die eerste suksesvolle hartoorplanting, Mimi Coerste, die Kreepy Krauly en nog vele meer! Maar een ding waarmee ons die meeste kan spog is beslis Suid-Afrikaanse kos! LekkeSlaap het ondersoek ingestel om uit te vind watter eetgoed uniek is tot elk van […]

Jeanne Carstens

Jeanne Carstens

2 Oktober 2019

App download page
VisaMastercardCapitec PayEFTSSL