Kategorie: KwaZulu-Natal

Breek weg na ons Land se Top-Sneeubestemmings

Breek weg na ons Land se Top-Sneeubestemmings

Soos gesien op Maroela Media. Dis ysig koud van kus tot kus en oral tussenin, maar as mens in die sneeu kan baljaar maak jou ysige vingerpunte darem sin! Laat LekkeSlaap.co.za jou dan vergewis van waar ons land se top-sneeubestemmings is, hoe om op hoogte van die sneeu te bly en wat om in te […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

19 Julie 2017

18 Strandhuise vir Groot Groepe

18 Strandhuise vir Groot Groepe

Daar is mos niks lekkerder as ’n vakansie met ’n vleisie op die kole, die see in die agtergrond en ’n gelag en gesels naby jou nie! Suid-Afrikaners is mal oor vakansies by die see saam met vriende en familie en daarom het LekkeSlaap 18 groot strandhuise al langs die kus met genoeg plek vir groot […]

10 Troeteldiervriendelike Restaurante in Durban

10 Troeteldiervriendelike Restaurante in Durban

Selfs in die winter is sonskyndae volop aan KwaZulu-Natal se kus! Daarom is dit g’n wonder dat Durban soveel troeteldiervriendelike eetplekke het wat met lekker sitplek in die buitelug spog nie. LekkeSlaap het 10 gaan uitsnuffel om jou voor te berei op jou volgende vakansie in dié sonnige stad met Wagter aan jou sy! Afro’s […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

30 Junie 2017

Fantastiese Fynproewersrestaurante Vir Smulpape

Fantastiese Fynproewersrestaurante Vir Smulpape

Is jy ’n fynproewer van formaat? Of net iemand wat lief is vir smullekker kos in stylvolle restaurante? LekkeSlaap wys jou dié week ’n rits restaurante regoor die land waar jy kan aansit vir ’n smaak-ervaring wat jy nie sommer sal vergeet nie en waar jy óók in styl kan oornag! Dié restaurant is in […]

Remona Voges

Remona Voges

22 Junie 2017

Rolstoelvriendelike Wegbreke

Rolstoelvriendelike Wegbreke

  Vergeet jou sorge by die huis, want ons wil jou ’n paar rolstoelvriendelike blyplekkies wys!   Dit is ongelukkig ’n realiteit dat die reis- en gasvryheidsbedryf selde voorsiening maak vir mense wat rolstoelvriendelike verblyf benodig. Ons besef dat die frustrasie van ontoeganklike verblyf dalk jou vakansielus mag blus, maar daar is darem net te […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

15 Junie 2017

St Lucia: ’n Ware Afrika-paradys met Duisende Doendinge!

St Lucia: ’n Ware Afrika-paradys met Duisende Doendinge!

’n Kuswoud, ’n meer, ’n wildreservaat en legio strande met koraalriwwe ─ nee, dis nie ’n tropiese eiland êrens in die vreemde nie, maar Suid-Afrika se eie paradys, St Lucia! Dié kusdorpie is sowat 240 kilometer noord van Durban aan KwaZulu-Natal se Olifantkus geleë en vorm deel van Suid-Afrika se heel eerste Wêrelderfenisgebied, die iSimangaliso […]

Karli Durr

Karli Durr

24 Mei 2017

Lekke naweek-doendinge in ons pragtige provinsies

Lekke naweek-doendinge in ons pragtige provinsies

Niemand kan kla dat daar ’n tekort aan doendinge in Suid-Afrika is nie! Ons beeldskone land spog met 9 wonderlike provinsies met ’n hele rits doendinge en besienswaardighede vir elke gier. Toeriste kom van regoor die wêreld om self te kom kyk wat dié unieke land van ons bied. Speel ’n slag toeris in jou […]

Suid-Afrika: ’n Voëlparadys van Noord tot Suid

Suid-Afrika: ’n Voëlparadys van Noord tot Suid

Suid-Afrika word beskou as een van die wêreld se topvoëlkykbestemmings met sowat 850 opgetekende voëlspesies. Die meeste spesies, soos die bosluisvoël en lelkraanvoël, woon in Suid-Afrika of besoek ons land jaarliks. Slegs ’n kwart van die spesies, soos die teeleendjie en die jakkalsvoël, word net hier op eie bodem gevind. LekkeSlaap wys jou waar die […]

Remona Voges

Remona Voges

12 Mei 2017

App download page
VisaMastercardCapitec PayEFTSSL