Kategorie: KwaZulu-Natal

10 See-uitsigte wat jou in die vakansiebui sal kry
Raak die jaar nou ’n bietjie te lank in die tand vir jou? Voel dit vir jou asof die laaste paar weke by die werk net nie wil klaarkry nie? Rol af en kyk na pragfoto’s van ons land se gewildste somervakansieplekke. Ontvlug vir ’n oomblik! Amanzimtoti Die uitsig vanaf 608 L’Escalier Cabanas by Amanzimtoti. […]
4 Desember 2015

Pak die Drakensberge te perd aan!
Hoe klink ’n vakansie in Suid-Afrika se hoogste bergreeks vir jou? Die Drakensberge strek oor meer as 1000 kilometer en dis die hoogste én grootste bergreeks in Suid-Afrika. So hoekom verken jy nie dié wonderlike stukkie van Suid-Afrika te perd nie? Op die rug van ’n perd is daar geen motorruit om jou uitsig te […]
27 November 2015

Familie-vakansies
Hier by LekkeSlaap glo ons in familie, maar ons besef ook dat dit soms moeilik is om ’n plek met genoeg doendinge vir die hele gesin op te spoor. Ons het ’n paar lekke plekke in elke provinsie gaan soek wat spesiaal ingerig is om elkeen in jou gesin gelukkig te hou! Die fokus is juis […]
13 November 2015

9 van die beste skubaduikplekke in Suid-Afrika
Suid-Afrika staan bekend as een van die voorste wildkykbestemmings in die wêreld. Ongelukkig veroorsaak ons reputasie as ʼn Groot 5-bestemming dikwels dat van ons mooiste natuurjuwele misgekyk word. Suid-Afrika se kuslyn lê soos ʼn halssnoer tussen Kosibaai en Alexanderbaai. Maar om die kosbaarste edelgesteentes aan hierdie halssnoer te sien, het ʼn mens ʼn duikbril en paddavoete nodig. 1. Sodwanabaai, KwaZulu-Natal […]
4 September 2015

Skuba vir beginners saam met DiveInn Cape Town
Het jy dalk nog altyd gedink skubaduik is een van daai uitdagende sportsoorte wat jy nooit sal kan baasraak nie, of iets wat nét by plekke soos die Groot Barrière-rif beoefen kan word? Dink weer! Te danke aan PADI Discover Scuba en instellings soos DiveInn Cape Town kan enige iemand leer skubaduik met behulp van opgeleide […]
5 Augustus 2015

Vuurwarm kerrie teen die winterkoue
In Tamil is dit kari, in Engels rym dit met hurry en volgens baie Boere móét dit by ʼn kerkbasaar saam met Tastic-rys bedien en met gemmerbier afgesluk word. Maar as ʼn mens bietjie in die verlede gaan delf of bereid is om ʼn entjie te ry, besef ʼn mens gou kerrie kom al ʼn ver pad en het meer […]
28 Julie 2015

10 Troeteldiervriendelike blyplekke in KwaZulu-Natal
Is jou vierpotige vriend moeg vir die hondeherberg? Kyk hy of sy met verlangende oë na die voertuig terwyl jy inpak vir jou lang vakansiewegbreek? LekkeSlaap het besef ons kliënte het ’n dringende behoefte aan troeteldiervriendelike verblyf in elke provinsie … en raai wat? Ons weet van ’n hele paar plekke regoor die land! Vandag het […]
12 Junie 2015

Hiér baljaar die walvisse!
Elke jaar tussen Julie en November besoek die reuse van die see ons pragtige kus. Honderde bultrugwalvisse en suidelike noordkapperwalvisse kom paar, kalf en baljaar langs ons kus, en as jy die regte gastehuis bespreek kan jy sommer op jou bed lê en die skouspel gadeslaan! Ek het 8 lekke plekke geïdentifiseer waar jy met […]
13 Mei 2015





