Kategorie: KwaZulu-Natal

’n Wittebrood vir Elke Sak en Gier

’n Wittebrood vir Elke Sak en Gier

Wittebrood-dagdrome is sinoniem met Jacuzzi’s, hemelbeddens, randvloeiswembaddens met see-uitsigte, vonkelwyn, en suites wat in roosblare getooi is …. Daar is egter net een probleem: dié klas bederf is gewoonlik bo die meeste van ons se vuurmaakplek. Dis hoekom ons na ’n paar streke gaan kyk het wat gewild is onder wittebroodspaartjies en rondgesnuffel het vir […]

Jana Barnard

Jana Barnard

28 April 2017

Besoek dié 10 Vuurtorings in SA!

Besoek dié 10 Vuurtorings in SA!

Seemonsters, sirenes en ’n plat wêreld ─ dit was beslis nie maklik om in die Middeleeue ’n matroos te wees nie! Suid-Afrika se 3000 kilometer lange kuslyn was tydens dié tydperk ook taamlik onbekend en die ruwe rotse en sterk seestrome het menige seevaarder se vernuf tot die uiterste beproef. Meer as 200 skepe het […]

Karli Durr

Karli Durr

7 Maart 2017

Bergfietsnaweke vir Gautengers

Bergfietsnaweke vir Gautengers

Is jy dalk lus vir ’n avontuur naby die huis? Dan is dit nóú jou kans, want LekkeSlaap het gaan ondersoek instel en ’n rits bestemmings naby Gauteng gaan soek waar jy ’n behoorlike naweek van jou bergfiets-uitstappies kan maak. So, stof jou baaisiekel af, laai hom in die kattebak en kom trap saam met ons. […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

22 Februarie 2017

Smul by dié 7 stasie-restaurante

Smul by dié 7 stasie-restaurante

Verlang jy na die dae van aansit vir ete op ’n trein, die oorverdowende fluit van een wat nader kom, of dalk die geluid van die wiele wat kap-kap onder jou sitplek? Goeie nuus: LekkeSlaap het ontdek waar jy dit en nog meer weer kan beleef. Ons wys jou waar jy weer op die perron […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

15 Februarie 2017

5 Redes om die Drakensberge te besoek

5 Redes om die Drakensberge te besoek

In die skadu van ’n kolossale berg kry ’n mens só vinnig perspektief op die lewe. Liewe Heidi en haar skaapwagtermaatjie, Peter, het hierdie lewenswaarheid al te goed verstaan, en ons het omtrent almal as kinders saam met dié twee gejodel. Hoewel ons nie in Suid-Afrika in die Alpe kan rondhuppel nie, bied ons land […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

1 Februarie 2017

Valskermsweef hiér!

Valskermsweef hiér!

Nuwejaar is ’n tyd vir nuwe uitdagings. Suid-Afrika se oorrompelende natuurskoon en uiteenlopende landskappe bied legio avontuurgeleenthede: van 4×4 tot rotsklim, van surf tot abseil, van bergklim tot riviervlotvaart, om nie eens te praat van perdry-safari’s en haaihokduik nie. Maar daar is ’n minder bekende sport wat besig is om al hoe gewilder te word […]

Herman Botha

Herman Botha

4 Januarie 2017

Gewildste bestemmings vir 2016 bekend gemaak

Gewildste bestemmings vir 2016 bekend gemaak

Soos gesien op Maroela Media.  Het jy al gewonder hoe gewild jou tuisdorp of gunsteling-vakansiebestemming is? Of watter plekke die afgelope jaar gewilder geraak het? Of dalk is jy op soek na ’n nuwe bestemming om by jou emmerskoplysie te voeg? Die gewag is verby ─ Lekkeslaap.co.za het met meer as 2000 van ons akkommodasie-eienaars […]

LekkeSlaap

LekkeSlaap

28 Desember 2016

7 Stiller Weergawes van ons Gewildste Somerbestemmings

7 Stiller Weergawes van ons Gewildste Somerbestemmings

As jy nog nie jou somervakansie bespreek het nie, sit jy waarskynlik nou met ’n taamlike tameletjie. Om te keer dat jy volgende jaar weer sonder ’n wegbreekplek sit, het ons ’n bietjie in ons statistieke gaan rondkrap om uit te vind by watter minder bekende maar ewe lekker bestemmings jy ’n vinnige wegbreek oor […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

1 Desember 2016

App download page
VisaMastercardCapitec PayEFTSSL