Kategorie: KwaZulu-Natal

Ontdek die Mooie Middellande

Ontdek die Mooie Middellande

Is die Gautengse geraas besig om jou onder te kry? Is jy op soek na die perfekte plek vir ’n stil en rustige naweek weg? Hoekom kies jy nie ’n bietjie koers na die KwaZulu-Natalse Middellande nie? Dis ’n lushof vir enige roetereisiger met uitstekende restaurante, bekoorlike koffieplekkies, interessante antiekwarewinkels en poskaartmooi natuurskoon om elke […]

Daleen Venter

Daleen Venter

7 Februarie 2018

Perfekte Plekke om Verloof te raak

Perfekte Plekke om Verloof te raak

Daar word darem maar ’n groot affêre van ’n troue gemaak ─ en met goeie reg! Maar voor die bruid in die gangetjie afgesweef kan kom, lê daar eers ’n lewensbelangrike vraag en die oorhandiging van ’n koeëlronde blink dingetjie vir jou voor. ’n Verlowing is terselfdertyd ’n groot lewensstap én ’n wonderlike geleentheid om […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

2 Februarie 2018

Olifante: Afrika se  Slim Reuse

Olifante: Afrika se Slim Reuse

Olifante is nie net die grootste lede van die Groot 5-klub nie, hulle staan ook hul plek vol in Suid-Afrika se kulturele bewussyn. Rotskunstenaars dokumenteer al vir duisende jare die aanwesigheid van olifante in Suid-Afrika, en danksy Dalene Matthee is ’n olifant, letterlik en figuurlik, een van die grootste figure in ons literatuurgeskiedenis. Wie sal […]

Herman Botha

Herman Botha

10 Januarie 2018

Troukapelle vir jou Spesiale Dag

Troukapelle vir jou Spesiale Dag

Die orrel begin speel. Die bruidegom snak na asem waar hy voor die kansel staan. Geliefdes draai in hulle banke om en kyk na die silhoeët van die bruid wat in die deur verskyn. Iewers pink iemand se tannie ’n traan weg. Dan begin die prosessie in die gangetjie af beweeg, gevolg deur die reuk […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

29 Desember 2017

Oribikloof en Elandmeer ─ ’n Fotogids

Oribikloof en Elandmeer ─ ’n Fotogids

Die gesinsvakansie aan KwaZulu-Natal se Suidkus is reeds bespreek en die paklysie al opgestel, maar het julle al besluit waarheen om te gaan as julle tydens jul seevakansie meer as net die strand wil sien? Wel, Oribikloof en Elandmeer is minder as ’n uur se ry vanaf Port Shepstone en Margate, so voeg dit sommer […]

Jana Barnard

Jana Barnard

6 Desember 2017

4 Wegkruipgrotte ver van Alles en Almal

4 Wegkruipgrotte ver van Alles en Almal

Dis moeilik om nie verstom te staan voor die mensdom se vermoë om asemrowende wonings uit beton, staal, glas, en klip te skep nie. Dink maar aan die Burj Khalifa en die Burj Al Arab in Dubai, One World Trade Centre in New York, Sydney se Operahuis, en die Petronas Twin Towers in Kuala Lumpur. […]

Herman Botha

Herman Botha

22 November 2017

Bly by dié Boheemse Blyplekke

Bly by dié Boheemse Blyplekke

Word jy deur kleur geïnspireer? Laat tierlantyntjies jou oë blink? Dan moet jy beslis na LekkeSlaap se versameling boheemse blyplekke loer! Van ’n bootbed in Woodstock en ’n klein Marokko in Pretoria, tot Franse flair in Magaliesburg en ’n Karoo-pitstop wat petrol-sjiek en kothuisstyl perfek kombineer — dié blyplekke is voorwaar ’n lus vir elke […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

10 November 2017

Die Vallei van ’n Duisend Heuwels

Die Vallei van ’n Duisend Heuwels

Die Vallei van ’n Duisend Heuwels is vernoem na die talle heuwels, kranse en valleie wat die Umgenirivier omsingel. Dié rivier vloei vanaf die Drakensberge tot by die Indiese Oseaan en sluit die omgewing van Pietermaritzburg, Monteseel, Drummond, Botha’s Hill, Shongweni, Kloof, Gillits, Hillcrest, Waterfall, Pinetown en Durban in. Hier kry jy ’n kombinasie van […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

3 November 2017

App download page
VisaMastercardCapitec PayEFTSSL