Kategorie: KwaZulu-Natal

Plas in dié poele aan ons kus!

Plas in dié poele aan ons kus!

Dis somervakansie en jy baljaar sielsgelukkig in die branders. Maar dan verskyn ’n vreesaanjaende vinnetjie uit die niet … Om dié beklemming te vermy, vertel LekkeSlaap jou van 10 gesinsvriendelike getypoele al langs ons land se kus. Ons gee jou ook gesinsverblyfopsies sodat jy salig kan rus! Kampsbaai-getypoel Atlantiese Seekus, Wes-Kaap Dié getypoel, in een van […]

Karli Durr

Karli Durr

20 Oktober 2017

Delf in die Verlede by dié Suid-Afrikaanse Museums

Delf in die Verlede by dié Suid-Afrikaanse Museums

As jy meen museums is vir die ouer garde en bied nét stowwerige ossewaens en vergeelde foto’s uit vergange dae, het ons vir jou ’n heerlike verrassing! Buiten museums wat verhale uit ons land se verre verlede vertel, is daar ook ’n magdom spesialiteitsmuseums ─ van speelgoed en sport tot wetenskap en wyn. Dié museums […]

Karli Durr

Karli Durr

27 September 2017

10 Gesellige Kuierhuise met Boma-braaiplekke

10 Gesellige Kuierhuise met Boma-braaiplekke

Die somer klop al aan die deur en Suid-Afrikaners regoor die land begin hul braairoosters en -tange afstof vir die eerste somerbraai, want daar’s darem niks só lekker soos ’n gesellige kuier om ’n reuse-braaivleisvuur, braaibroodjies en ’n smullekker skaaptjoppie nie! En met Erfenisdag wat wink, wys LekkeSlaap vir jou 10 kuierhuise met boma-braaiplekke waar […]

Daleen Venter

Daleen Venter

13 September 2017

Jou walviskyk-gids in Suid-Afrika

Jou walviskyk-gids in Suid-Afrika

Soos gesien op Maroela Media Suid-Afrika is een van die beste walviskyk-bestemmings ter wêreld en ons is elke jaar van Junie tot November bevoorreg om dié majestueuse soogdiere in die water te sien baljaar. Die suidelike noordkappers migreer jaarliks vanaf Antartika se ysige waters na die warm Mosambiek-seestroom teen ons kus waar die walviskoeie dan […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

31 Augustus 2017

9 Luisterryke Lentebestemmings

9 Luisterryke Lentebestemmings

Die tyd vir winterwegbreke is vir eers verby. Oor ’n paar dae is die lente in al haar glorie hier. LekkeSlaap het 9 van die mooiste lentebestemmings gaan uitsoek, so kom vier die nuwe seisoen by ’n prentjiemooi plek in jou provinsie! Gauteng Jakarandastad Elke jaar in September kondig duisende pers jakarandabloeisels die koms van […]

Herman Botha

Herman Botha

24 Augustus 2017

Wildvakansie by die See!

Wildvakansie by die See!

Wat ons land se natuurskoon betref, is daar veral twee eienskappe wat uitstaan: seldsame wild en ongerepte kuslyn. Suid-Afrika is die enigste Afrika-land wat spog met die Groot 7. Buffels, luiperds, renosters, leeus, olifante, noordkapperwalvisse én grootwithaaie het almal Suid-Afrikaanse burgerskap. LekkeSlaap het ’n paar bestemmings opgespoor waar jy ’n wild- en seevakansie kan kombineer! […]

Jana Barnard

Jana Barnard

8 Augustus 2017

9 Oorde met Hope Gesinspret

9 Oorde met Hope Gesinspret

Benodig jy ’n blaaskans maar jou beursie en die kalender laat nie ’n lang vakansie toe nie? Raak die jongspan al kriewelrig in Jan Tuisbly se karretjie? Moenie bekommer nie, LekkeSlaap het die kuur! Ons weet van nege oorde reg oor die land waar jy ’n sielsverkwikkende naweek kan deurbring met tonne pret vir die hele […]

Karli Durr

Karli Durr

2 Augustus 2017

15 Troukapelle so rég uit ’n sprokie

15 Troukapelle so rég uit ’n sprokie

Of jy nou al van kleins af droom van ’n intieme troue, of uiteindelik ’n kans neem op die liefde (selfs vir ’n tweede keer), LekkeSlaap het ’n paar bekoorlike kapelle waar jy en jou geliefde die eed kan sweer. Mik jy vir die berge, die wingerde of die bos? Sê “ja!” in een van […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

28 Julie 2017

App download page
VisaMastercardCapitec PayEFTSSL