Kategorie: KwaZulu-Natal

Maak herinneringe in Margate: Die topverblyf vir jou
Daar is ’n rede hoekom die Suidkus so ’n spesiale plekkie in vakansiegangers se harte het. Hierdie deel van KwaZulu-Natal staan ook as die Hibiskuskus bekend en is vir heerlike subtropiese weer regdeur die jaar en die warm waters van die Indiese Oseaan bekend. Margate is al sedert die 1920’s ’n geliefde vakansiebestemming met Blouvlagstrande […]
10 April 2026

Die beste verblyf in Ballito: Lekke blyplekke vir gesinne, paartjies en gholfspelers
Daar is soveel wonderlike verblyfopsies in Ballito, maar om die perfekte verblyf te vind, is die geheime bestanddeel vir ’n onvergeetlike KwaZulu-Natal-wegbreek. Ballito is aan die Dolfynkus geleë en is deesdae ’n gesofistikeerde bestemming wat vir elke tipe reisiger voorsiening maak. Of jy nou na ’n luukse suite in Zimbali, ’n gesinsvriendelike woonstel op die […]
27 Maart 2026

Aktiwiteite in Durban teen R100 of minder
Met Durban se son wat amper heeljaar skyn, is daar geen verskoning om nie die huis te verlaat en die omgewing te verken nie. Of jy nou ’n toeris met ’n redelike reisbegroting is of ’n plaaslike inwoner wat daardie sente twee keer omdraai, ons gids wys jou die beste doendinge in Durban sonder dat […]
28 Oktober 2025

Die sneeu val: Waar jy hierdie winter kan sneeukyk
Het jy al ooit in die sneeu baljaar of ’n sneeuman met ’n wortelneus gebou? As Suid-Afrikaners is ons met hanteerbare en matige weersomstandighede geseënd wat beteken dat sneeu nie vir ons ’n alledaagse verskynsel is nie. Maar dit sneeu tóg gedurende die winter in sekere dele van ons wonderskone land en LekkeSlaap wys vir […]
13 Junie 2024

Groepsverblyf met Jacuzzi’s
Groot gesinne en groepe is teen hierdie tyd al gewoond aan die unieke uitdagings wat hulle byna daagliks in die gesig staar, maar ten minste hoef verblyf g’n klip in hul pad te wees nie. Maak al die kinders, die hele familie en sommer die harige vierbeenvriende bymekaar vir ’n ontspannende wegbreek met oorgenoeg slaapplek […]
17 Mei 2024

Slaap net ’n hanetreetjie vanaf dié stadions
Is jy van plan om deel van Suid-Afrika se lewendige sport- en musiektoneel te wees? Wel, dan is hierdie nét die blog vir jou! Of jy nou jou gunstelingspan langs die sportveld wil ondersteun of die aand by ’n konsert wil wegdans, LekkeSlaap het die perfekte verblyf naby stadions vir jou gevind wat jou ervaring […]
28 Februarie 2024

Prettige aktiwiteite aan Natal se Suidkus
Soos Desember naderkom, beloof KwaZulu-Natal se Suidkus pret, avontuur en asemrowende natuurskoon. Met pragtige strande, die warm Indiese Oseaan en ’n rits opwindende aktiwiteite, is hierdie kusparadys ’n droombestemming vir die feesseisoen. LekkeSlaap het dié gids prettige aktiwiteite saamgestel sodat jy die meeste van jou tyd aan die Suidkus kan maak. Of jy nou net […]
15 November 2023

Lekke naweekdorpies buite Durban
KwaZulu-Natal is ’n provinsie met prentjiemooi plattelandse dorpies net ’n hanetreetjie vanaf Durban se geroesemoes, en die Natalse binneland is ’n toevlugsoord vir natuurliefhebbers, avonturiers en enigiemand wat smag na stilte buite die besige stad. In hierdie blog neem ons jou op ’n virtuele toer deur die skilderagtige landskappe, oulike dorpies en ontsagwekkende natuurwonders wat […]
21 Julie 2023





