Kategorie: KwaZulu-Natal

Winterwegbreek in Winterton: Die Poort tot die Sentraal-Drakensberg
Jy staar droomverlore na die kaggelvuur terwyl die reën buite giet ─ ’n berghut en ski-vakansie in die Alpe sal glad nie te versmaai wees nie … Dis egter nie nodig om Suid-Afrika te verlaat om dié droom te bewaarheid nie omdat ons immers ’n besonderse bergreeks op eie bodem het ─ die Drakensberge! Dié […]
13 Junie 2018

8 Doendinge vir Avonturiers in KwaZulu-Natal
KwaZulu-Natal lok jaarliks duisende besoekers en ons kan maar net raai waarom — die son, see en sand natuurlik! Dié provinsie het immers een van die mooiste en mees gewilde kuslyne, sonskyn regdeur die jaar en die warm Indiese Oseaan wat dit die ideale swemplek maak. Dit loop ook oor van ongelooflike natuurtonele vir opwindende […]
26 April 2018

4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie
Kry jy óók ’n koue rilling as jy aan winter dink? Om die ysige koue uit jou are te verdryf, stel LekkeSlaap ’n waaghalsige 4×4-roete en verblyf met ’n knus kaggel en braai-area in elke provinsie voor! Wes-Kaap Biedouwvallei 4×4-roete, Clanwilliam Roete-afstand: 30 km Dié vallei is in die Sederberge op die Pakhuispad tussen Clanwilliam […]
13 April 2018

As dié Mure kon Praat: Historiese Hotelle in Suid-Afrika
Reken jy dis net spinnerakke, stowwerige hoekies en stokou meubels wat agter historiese hotelle se mure skuil? Dan het jy die kat so effens aan die stert beet! Menige ou hotel is al deur die jare spoggerig opgeknap en bied luukse geriewe. Die negentiende- en vroeë twintigste-eeuse argitektuur het egter hoofsaaklik behoue gebly en so […]
11 April 2018

Is jou Stadsprokie in Johannesburg of Durban?
“As jy geluk en vreugde wil vind, soek die neonboog se punt. Volg hom elke nag oor swart riviere. Oor kranse van beton. As jy aanhou stap, tien duisend ure, sal jy dalk daar kom” ─ Koos Du Plessis ’n Mens dink dikwels ’n wegbreek is ’n tyd om asem te skep op die platteland […]
29 Maart 2018

Geniet ’n Gholfwegbreek naby Gauteng
Lowergroen grasperke, gesellige samesyn, goeie oefening en luukse verblyf ─ dís onder andere wat jy op ’n gholflandgoed kan verwag! Kranige gholfspelers kan natuurlik na hartelus wedywer, maar selfs al is jou voorgee nie wat wonders nie en jou dryfhou effe verroes, is só ’n praglandgoed steeds ’n luilekker ontspanplek. LekkeSlaap het ’n handjie vol […]
20 Maart 2018

Kom Klink ’n Glasie op dié Gesellige Kuierstoepe!
Die ideale stoep het genoeg sitplek vir ’n groot groep vriende of die hele familie, ’n asemrowende uitsig, gemaklike meubels, braaigeriewe om saans ’n vleisie oor die kole te gooi, en speelplek naby vir die kinders. LekkeSlaap het dié lysie in gedagte gehou en ’n paar gesellige kuierstoepe gaan uitsoek waar jy en jou kroos […]
2 Maart 2018

Oorweeg ’n Besoek aan Underberg
In die ooste van ons land lê ’n draak uitgestrek van noord na suid, en net voor jy sy stert se punt bereik, is daar ’n dorpie wat in sy skadu pryk. Underberg is die poort tot die Drakensberge en sy naam is te danke aan daar waar hy lê: onder die berg, of meer […]
21 Februarie 2018





