Kategorie: Wes-Kaap

Tyd staan stil in die Tankwa-Karoo

Tyd staan stil in die Tankwa-Karoo

My pa is ’n 4×4-entoesias en as jy op enige oomblik van enige dag vir hom vra waarheen hy nóú sal ry, sal sy antwoord altyd die Tankwa-Karoo wees! Dit is ’n betowerende area wat jou altyd sal laat wil terugkeer om nóg te sien of om weer die rustigheid van die niksheid te ervaar. […]

Slaap net ’n hanetreetjie vanaf dié stadions

Slaap net ’n hanetreetjie vanaf dié stadions

Is jy van plan om deel van Suid-Afrika se lewendige sport- en musiektoneel te wees? Wel, dan is hierdie nét die blog vir jou! Of jy nou jou gunstelingspan langs die sportveld wil ondersteun of die aand by ’n konsert wil wegdans, LekkeSlaap het die perfekte verblyf naby stadions vir jou gevind wat jou ervaring […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

28 Februarie 2024

Kampplekke vir gesinne in die Wes-Kaap

Kampplekke vir gesinne in die Wes-Kaap

Pak solank julle tasse én kamptoerusting – ons het ’n paar lekker kampeerterreine in die Wes-Kaap vir julle volgende gesinswegbreek bymekaargemaak. Dié kampeerterreine het meer as genoeg aktiwiteite om die kleinspan ure lank te vermaak sodat Pa en Ma darem ook ’n kans kan kry om ’n bietjie te rus. Enjo Nature Farm Clanwilliam Bedags […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

14 Februarie 2024

Toevlugsoorde vir 2 op die Tuinroete

Toevlugsoorde vir 2 op die Tuinroete

Die Tuinroete kronkel al langs die suidelike kus van Suid-Afrika, vanaf Mosselbaai in die Wes-Kaap tot by Stormsrivier in die Oos-Kaap, en spog met welige woude, ongerepte strande en bekoorlike kusdorpe wat die ideale resep vir ’n onvergeetlike wegbreek is. In hierdie blog wys ons vir jou ’n rits opsies wat pasgemaak is vir paartjies […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

31 Januarie 2024

Sakpas-plaasverblyf buite Kaapstad: Deel 2

Sakpas-plaasverblyf buite Kaapstad: Deel 2

Die Nuwejaar is hier! Soms kan die somervakansie ’n mens effe platsak laat voel, máár hierdie lekker opsies sal elke sak ná Desember en Januarie pas! So, as die gedruis van die stad te veel raak en ’n wegbreek weer roep, volg gerus dié lys pragtige plaasverblyf buite Kaapstad vir ’n prentjiemooi blaaskans! Villiersdorp Villiersdorp […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

17 Januarie 2024

Plaaswegbreke met pizza-oonde in die Wes-Kaap

Plaaswegbreke met pizza-oonde in die Wes-Kaap

Pragtige, kristalhelder water, sprokiesagtige berge en spierwit sand is maar net ván die beelde wat die meeste mense oproep wanneer hulle aan ’n vakansie in die Wes-Kaap dink, maar so heerlik soos wat dit klink, weet ons ook dat die koue water wat ysblokkies van jou tone maak nie almal se idee van ’n ontspannende […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

20 Desember 2023

Die beste ontbytplekke in en om Kaapstad

Die beste ontbytplekke in en om Kaapstad

Die Moederstad spog met topklas-restaurante om elke hoek en draai en LekkeSlaap het ’n paar van ons gunsteling-ontbytplekke bymekaargemaak waar jy heerlik sal smul. Om dit nóg beter te maak, het ons ook verblyfopsies naby elke restaurant gekies om jou wegbreek in die Moederstad werklik onvergeetlik te maak. Kleinsky’s, Kaapstad Kleinsky’s is vir hulle egte […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

12 Desember 2023

Someraktiwiteite in die Wes-Kaap

Someraktiwiteite in die Wes-Kaap

Die Wes-Kaap spog met lewendige landskappe, ’n ikoniese kuslyn en verkwikkende somerervarings. Soos die son die lug met sy goue warmte inkleur, word die Wes-Kaap ’n toevlugsoord vir diegene wat op soek is na ’n mengsel van natuurskoon en ontspanningsaktiwiteite vir die hele gesin. Van die goue strande van Kaapstad tot die welige wynlande van […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

22 November 2023

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart