
Winterwegbreke by die see
Hoewel dit tyd is om plakkies met stewels te vervang, die strandsambrele vir reënsambrele plek moet gee en die lugverkoeling in die voertuig na die verwarmer verstel word, beteken dit nie dat julle nie steeds ’n seevakansie kan geniet nie. LekkeSlaap wys jou waar jy aan die kus kan gaan bly om die meeste van […]
19 Mei 2023

Lekke dorpies tussen Johannesburg en Durban
Is jy ’n avontuurlustige reisiger? Hou jy daarvan om die skatte op pad na jou bestemming te verken? Dan is hierdie LekkeSlaap-blog net die gids wat jy moet raadpleeg as jy van plan is om tussen Johannesburg en Durban te reis. Afhangend van jou roete, kan hierdie rit meer as ses ure duur, maar met […]
11 Mei 2023

Gesinsvriendelike plekke in die binneland
Die skoolvakansie kruip al hoe nader en die heel eerste ding waaraan baie mense dink wanneer dit by gesinsvriendelike vakansieplekke kom, is die kus. Wat is dan beter as om jou skoene te kan uitskop terwyl die jongspan hulself vir ure in die sand vermaak? Ja, die son en die see laat selde enige iemand […]
2 Mei 2023

10 sakpaswegbreke in die Wes-Kaap
Wat klink lekkerder as ’n wonderlike wegbreek wat jou ook nie ’n arm en ’n been gaan kos nie? Ons het ’n paar sakpasplekke in die Wes-Kaap uitgesoek wat almal minder as R350 per nag per persoon is! Sunflower Cottage McGregor Sunflower Cottage is ’n selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor. Dié knus kothuis is […]
26 April 2023

Dis feestelik op die Franschhoek Wine Tram
Die Franschhoek Wine Tram is ’n uiters gewilde toeriste-aantreklikheid in Suid-Afrika se wynlande – en met goeie rede! Die Wine Tram bied ’n unieke en gerieflike manier om die mooie Franschhoekvallei en sy bekende wynlandgoedere, vol geskiedenis en tradisie, te verken. In hierdie blog wys ons jou hoe dit werk, ’n paar dinge om te […]
20 April 2023

Kom bly hiér naby die Krugerwildtuin!
Dit is nooit te vroeg om jou vakansie in die Kruger te begin beplan nie. Verblyf in en rondom die Wildtuin word gewoonlik al vróég volbespreek, so LekkeSlaap het ’n paar verblyfopsies rondom die Wildtuin uitgekies, vir diegene wat die rustigheid van hul eie plekkie wil geniet, maar steeds naby genoeg aan die Wildtuin wil wees vir dagbesoeke.
13 April 2023

Kom vind uit hoe werk eko-vriendelike verblyf
Eko-vriendelike verblyf in Suid-Afrika word al hoe meer gewild, aangesien beide plaaslike inwoners en toeriste poog om hul impak op die omgewing te minimaliseer terwyl hulle die land se natuurskoon geniet. Baie eiendomme het al volhoubare praktyke aangeneem, soos die gebruik van hernubare energiebronne (wat ook help met beurtkrag), herwinning en waterbesparing. Sommige plekke is […]
30 Maart 2023

Visvangplekke in die Wes-Kaap
Is jy ’n ywerige visvanger of is jy net op soek na verblyf weg van die stad se gewoel? Dan is jy op die regte plek. In hierdie blog wys ons vir jou ’n paar lekke plekke in die Wes-Kaap waar jy na hartelus kan visvang en behoorlik ontspan. Matjiesvlei Cottages Matjiesvlei Cottages is in […]
23 Maart 2023





