Sakpas-plaasverblyf buite Kaapstad: Deel 2

Sakpas-plaasverblyf buite Kaapstad: Deel 2

Die Nuwejaar is hier! Soms kan die somervakansie ’n mens effe platsak laat voel, máár hierdie lekker opsies sal elke sak ná Desember en Januarie pas! So, as die gedruis van die stad te veel raak en ’n wegbreek weer roep, volg gerus dié lys pragtige plaasverblyf buite Kaapstad vir ’n prentjiemooi blaaskans! Villiersdorp Villiersdorp […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

17 Januarie 2024

Plaaswegbreke met pizza-oonde in die Wes-Kaap

Plaaswegbreke met pizza-oonde in die Wes-Kaap

Pragtige, kristalhelder water, sprokiesagtige berge en spierwit sand is maar net ván die beelde wat die meeste mense oproep wanneer hulle aan ’n vakansie in die Wes-Kaap dink, maar so heerlik soos wat dit klink, weet ons ook dat die koue water wat ysblokkies van jou tone maak nie almal se idee van ’n ontspannende […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

20 Desember 2023

Die beste ontbytplekke in en om Kaapstad

Die beste ontbytplekke in en om Kaapstad

Die Moederstad spog met topklas-restaurante om elke hoek en draai en LekkeSlaap het ’n paar van ons gunsteling-ontbytplekke bymekaargemaak waar jy heerlik sal smul. Om dit nóg beter te maak, het ons ook verblyfopsies naby elke restaurant gekies om jou wegbreek in die Moederstad werklik onvergeetlik te maak. Kleinsky’s, Kaapstad Kleinsky’s is vir hulle egte […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

12 Desember 2023

By hiérdie plekke wil LekkeSlapers die graagste bespreek!

By hiérdie plekke wil LekkeSlapers die graagste bespreek!

Met meer as 27 000 eiendomme wat op LekkeSlaap.co.za pronk, wemel ons sosialemedia-platforms met spoggerige plekke reg oor die land! Maar daar is elke jaar ’n paar sosialemedia-lieflinge wat lesers se “like”-knoppie harder laat werk. Of dit ’n Weskus-huis of ’n berg-chalet teen Mpumalanga se heuwels is, hierdie besonderse plekkies sal jou oog keer-op-keer vang.  […]

Bea Punt

Bea Punt

6 Desember 2023

Blyplekke vir ’n naweekwegbreek buite Bloemfontein

Blyplekke vir ’n naweekwegbreek buite Bloemfontein

Ontsnap uit die stadsgedruis en sit voet in die hoek vir ’n naweekwegbreek net buite Bloemfontein se stadsgrense. In hierdie blog is ons op soek na wegbreekplekke wat in die rustige landskappe rondom die “stad van rose” geleë is. Of jy nou na ’n knus kothuis in die dorp, ’n ongekunstelde gasteplaas-ervaring, ’n gesinsvriendelike oord […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

30 November 2023

Someraktiwiteite in die Wes-Kaap

Someraktiwiteite in die Wes-Kaap

Die Wes-Kaap spog met lewendige landskappe, ’n ikoniese kuslyn en verkwikkende somerervarings. Soos die son die lug met sy goue warmte inkleur, word die Wes-Kaap ’n toevlugsoord vir diegene wat op soek is na ’n mengsel van natuurskoon en ontspanningsaktiwiteite vir die hele gesin. Van die goue strande van Kaapstad tot die welige wynlande van […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

22 November 2023

Prettige aktiwiteite aan Natal se Suidkus

Prettige aktiwiteite aan Natal se Suidkus

Soos Desember naderkom, beloof KwaZulu-Natal se Suidkus pret, avontuur en asemrowende natuurskoon. Met pragtige strande, die warm Indiese Oseaan en ’n rits opwindende aktiwiteite, is hierdie kusparadys ’n droombestemming vir die feesseisoen. LekkeSlaap het dié gids prettige aktiwiteite saamgestel sodat jy die meeste van jou tyd aan die Suidkus kan maak. Of jy nou net […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

15 November 2023

Kuier saam in Clarens — die juweel van die Oos-Vrystaat

Kuier saam in Clarens — die juweel van die Oos-Vrystaat

Almal ken Clarens — of altans, almal weet van Clarens. Dit is die naaste wat baie van ons aan ’n Europese vakansie sal kom, maar dis beslis nie ’n minderwaardige sakpasweergawe nie! Dié juweel van die Vrystaat is slegs drie ure vanaf Johannesburg en is dus om goeie rede onder die stedelinge bekend, maar ons […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

8 November 2023

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart