Verified Reviews

Cape Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo

Rated 4.5 out of 5 based on 1836 reviews.

Merweville, Cape Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Skoon en netjiese dorp met pragtige huise."

Prince Albert, Cape Karoo

Bid Huisie

"Very pretty little town."

Prince Albert, Cape Karoo

Gecko Cottages

"A beautiful town with quaint houses - a Karoo gem."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Khaya

"Pragtige dorp met asemrowende natuurskoon."

Sutherland, Cape Karoo

Kleine Hansie Kothuis

"Soveelste besoek. Lief die plek en omgewing. Sal weer soontoe gaan."

Prince Albert, Cape Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"Die klassieke hotel en moderne ginkroeg asook die mooi huise in die omgewing, berge ens., maak dit 'n goeie bestemming vir 'n paar dae om ouwêreldse rustigheid te kom ervaar."

Ladismith, Cape Karoo

Ladismith Manor

"Heel billike plek om vir 'n aand oor te bly, en die eetopsies in die dorp het baie bekostigbare pryse."

Prince Albert, Cape Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Pragtige plek met vriendelike mense. Wil weer gaan en volgende keer langer bly!"

Sutherland, Cape Karoo

Sutherland Guest House

"Skoon dorp! Veilig met geen uitdagings!"

Prince Albert, Cape Karoo

Bid Huisie

"Pragtige dorpie met heerlike eetplekke en gallerye."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Perfect little town. Go and see the museum and have delicious breakfast. So much history and beautiful buildings."

Prince Albert, Cape Karoo

Acacia Cottage

"Pragtige dorpie en inwoners doen moeite om besoekers welkom te laat voel. 'n Naweek is te kort om alles te doen en besoek."

Sutherland, Cape Karoo

Primrose Cottage

"A definite item on one's bucket list! A historical and educational experience/vacation."

Merweville, Cape Karoo

Die Botes Huisie

"Ons het die kuier daar en by die Boekklub geniet."

Sutherland, Cape Karoo

The V8 House

"Baie lekker, sal vir seker weer Sutherland besoek."

Prince Albert, Cape Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige, skoon dorp en alles is perfek."

Sutherland, Cape Karoo

Sterboom Self-catering Cottage

"Was ongelooflik mooi om al die mooi sterre te sien."

Sutherland, Cape Karoo

Die Heks se Huis

"Kom al jare in Sutherland. Skoonma bly daar in ouetehuis, sy is 98. Love Sutherland en sy mense."

Prince Albert, Cape Karoo

Onse Rus Guest House

"Vier dae is steeds veels te min om alles te kan geniet!"

Prince Albert, Cape Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Skoon en netjies en vriendelikke mense."

Sutherland, Cape Karoo

Sterboom Self-catering Cottage

"It's a beautiful place. Time your visit outside of full moon to get the stars at night."

Prince Albert, Cape Karoo

Skonerus

"Dit is 'n pragtige Karroo dorpie met 'n lang geskiedenis. Ons tweede besoek in soveel maande."

Prince Albert, Cape Karoo

Onse Rus Guest House

"Oulike dorpie en sal beslis weer hier draai."

Prince Albert, Cape Karoo

The Olive Thrush Cottage

"Prince Albert het die vriendelikste mense, gaaf, behulpsaam en gesellig. Ons het vir Johnny ontmoet en dis lekker om te weet dat hy en ander dorpenaars soos hy die tuine so mooi in stand hou. Die slaghuis op die dorp het die beste diens en vleis in die Karoo. Ek het dit so waardeer om die eienaar en sy seun te ontmoet en ons vleisies is in sulke mooi verpakking aan my oorhandig dat my man gedink het iemand het vir ons 'n geskenk gegee. Prince Albert is 'n hondevriendelike dorp."

Page
Page 14 - Showing 391 to 420
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers