Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6477 resensies.

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Marina Sands 11

"Sal dit enige tyd kies om vakansie te gaan hou."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Cedarlaan 16

"Vriendelike dorp."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

@ Home JBay

"Nice beach resort with some interesting shops."

Oos-Kaap

Kinmel Guest Farm

"In Rhodes-area beveel ek aan dat mense nie alleen in 'n motor moet reis nie, selfoon-opvangs swak en bitter min beweging van ander vir hulp in nood."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Cedarlaan 16

"Jeffreysbaai het altyd 'n vakansie gevoel, gee nie om watter tyd van die jaar jy daar is nie."

Oos-Kaap

Mulberry Grove Farmstay

"Wees verras deur onverwags beeldskone wegbreekplekke."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Benri B&B and Self-catering

"Daar is baie mooi strande en natuurskoon in Oos-London."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Aguia-Vista

"Baie rustige plek om weg te breek van die besige stads-lewe."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

The Olde House

"Great place to be, nice beaches, beautiful malls and nice weather in summer."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Cedarlaan 16

"Lekker vakansiedorp."

Oos-Kaap

Coldstream Farm Stay

"As jy 'n stil plek nodig het om te herlaai, is dit die plek vir jou. Het lekker voor die kaggelvuur gekuier. "

Lady Grey, Oos-Kaap

Karnmelkspruit River Resort

"Natuurskoon en die mooiste natuurtonele. Ons het Joubertspas gery en dit is asemrowend mooi gewees. Lady Grey is ook 'n mooi dorpie en die kerk in Kerkstraat is die mooiste handewerk."

Glengariff, Oos-Kaap

Makulu Manzi

"Glengariff is 'n veilige, klein, pragtige plek met 'n heerlike swemstrand en baie rotse vir visvang! "

Hogsback, Oos-Kaap

Laragh-on-Hogsback

"Pragtig en idillies!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Garden House and Cottage

"'n Pragtige dorp met gasvrye mense, puik restaurante natuurskoon. Pleinweg pragtig."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"Die mense wat nie by Nieu-Bethesda oorbly weet nie wat hul mis nie. Hier kom jy weer in aanvoeling met die natuur. Die stilte en klank van plaasdiere en voëlgeluide is goed vir die siel. Die Ibis Restaurant is hoogs aan te beveel. Ons het al te heerlik geëet."

Bushmans River, Oos-Kaap

Bushys Oak

"Was vir ons 'n interessante bestemming - eerste ervaring . Nie baie eetplekopsies nie. "

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Doornberg Guest Farm

"Baie mooi dorpie in die middel van nêrens. Moeite werd om daarlangs te ry. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Beslis nie die deurry-en-vleis-koop-dorp wat die meeste mense dink nie. Self daaraan skuldig gewees die afgelope 20 jaar op pad Wildtuin toe. Hierdie keer gestop. Pragtige onderhoude museums besoek. Die Vallei van Verlatenheid was iets besonders. Ook die grafsteen van Gideon Scheepers besoek. Heerlike tradisionele aandete gehad. Volgende keer bly ons beslis langer!"

Hogsback, Oos-Kaap

The Edge Mountain Retreat

"Straatname is nie altyd goed sigbaar nie."

Hogsback, Oos-Kaap

Maple Grove Cabin

"A piece of unspoiled paradise - local municipality should maintain the roads a little better though."

Middelburg, Oos-Kaap

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Het net oornag en skoon dorpie in 'n mooi omgewing."

Newtonpark, Oos-Kaap

Garden Gate Guest House

"Nice central location. "

Oos-Londen, Oos-Kaap

Farm View Guest House

"Als wat jy nodig het alles is by mekaar en daar is die see, wat meer wil jy hê."

Blad
Blad 118 - Wys 3511 tot 3540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang