Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
"Baie naby aan Durban en baie mooi strande met voetslaanpaaie waar mens baie lekker kan stap."
"Baie vriendelike eienaars. Mooi ingerigte plekkie met 'n mooi uitsig! Gaan verseker elke jaar weer terug gaan."
"Traditional, beautiful little town. We went on a walk in the Dinza Forest, and had a Sunday lunch at the old Fort. Full of history, and full of greenery. Quaint and interesting town."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
Kubu Bali 6"Everything you need is close by. Both mall's are close and lots of good places to go for breakfast, lunch or dinner. Just awesome."
"I enjoy spending time in Howick. It has a lot of history to explore as well as wonderful little places to see and eating spots."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
River Valley Resort"If you love to be close to the sea this is the place to stay."
"Net buite die besige gewoel in Ballito en tog naby genoeg om gou daar te wees vir inkopies en ander restaurante."
Woodgrange, Ontsnap Uit Durban
Beach Cove"Daar is nie veel in Hibberdene nie, maar dit het ons nie gepla nie, want ons wou net rus. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Perna Perna St Lucia"Was teleurgesteld met die voëllewe op die water, maar verder het dit aan alle verwagtinge voldoen. Kon ook agterkom dat pryse fokus op buitelandse toeriste. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Perna Perna St Lucia"Die deel is volgens ons een van ons land se kosbaarste dele, bewaar asseblief die gebied ons wil weer kom. Dit is 'n moet vir iemand wat die natuur in sy ongerepte vorm wil sien en geniet."
"Mtunzini is 'n voëlkykersparadys! Selfs in die Winter is dit 'n heerlike dorpie om te besoek."
Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban
Ballito Manor View 601"Clean and safe beach. We loved our walks and swims at this beach. Only missed beach equipment from our apartment that was not included in the rent."
"Dit is 'n lieflike plek om net jou voete uit te skop en te rus. Verskriklik lekker en gemaklik. Daar is winkels om die draai en ook plekke om te besoek."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Shaka's Rock is a lovely little town outside the fuzz and buzz of the bigger towns. All the small shopping mall's and things to do in and around are fantastic. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Dink dit is 'n baie rustige toerisme dorpie."
"Ons was in 'n stil tyd daar, maar dis hoe ons dit verkies; vriendelike diens, skoon, oop strande en moenie die Crayfish Inn vergeet nie, dis 'n kort rit na Ramsgate, maar hulle het beslis die beste seekos wat geld kan koop."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Natspat Unit 2"Very nice, quiet area, just the place you would want to go to relax and unwind. Just a pity about the ongoing water problem, prospective holiday makers have to be told of this problem, so that they can make alternative holiday arrangements elsewhere."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Golf Estate Villa 2525"San Lameer has everything for young and old alike. It is really a wonderful place."
St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
Griet se Plek"Lekker strand. Baie gerieflik naby aan alles."
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
Seaspray Cabins"Buite seisoen gegaan, maar dit was stil en met omtrent geen mense op die strand nie, meestal wagte. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Fantasties. Cape Vidal is die beste en moet nie die ski boot club vergeet nie. Die lekkerste pizza wat ek nog geëet het, lamb curry pizza met sambals!"