Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Margate North Beach, Ontsnap Uit Durban
Juanita 301"Baie besig, maar naby aan al die meeste besienswaardighede."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
64 Cest Si Bon"Daar is baie om te doen en te sien in Shelly Beach. Baie lekker vakansieplek. Ek sal dit aanbeveel."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
11 St Lucia Sands"Het elke dag Cape Vidal toe gery. Dis 'n pragtige skoon strand."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Oppi Rotse"Als was baie lekker, maar die plek lyk vervalle by party plekke, die badkamers by die strande word elke dag skoongemaak, want ons was al vroegoggend daar by die see, main beach, maar dit vrot van die urine, dis ondraagbaar, jy weet nie of die water indie badkamer urine is of die vloer wat gewas is nie, daar moet hulle definitief plan maak, anders was al goed. "
"Good value for money. Can accommodate a large family and friends. A good place to invite friends over for a barbecue/braai and relaxation by the pool. Plenty of space."
Rennies Beach, Ontsnap Uit Durban
Caribbean Estate 32"The beach is absolutely beautiful, getting to it from the estate is rather challenging as the stairways and roads leading to the beach are rather steep. You will surely work up a sweat to and from Rennies Beach. "
Ifafa Strand, Ontsnap Uit Durban
Die See Huis"Die strand is rêrig mooi en die see is lekker om in te swem en daar is min mense wat dit baie lekker maak! "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Budget Tented Village @ Urban Glamping"I have been going to St Lucia since I was a small child and I shall continue to go until I die. Treat yourself to a Cape Vidal visit as well."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Villa Mia 11 St Lucia"As gevolg van die natuur reservaat, is visvang op see baie beperk met uiters streng reels."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Soleil South Coast"Ons was in Port Shepstone oor Desember - Januarie en daar was nie vreeslik baie mense op die strand nie. Strande is skoon en die area is heelwat veilig."
St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
La Carona 3"Sou net beter beheer wou gehad het tydens Kerstyd in die parkeerarea by die strand. Polisie moes op 'n tyd streng beheer toepas."
Windsor-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
Sea Coral Oceans 11'01 - Unit 1"Enjoyed the area immensely. So much to do and so many destinations to go visit. Will go back to the area."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Hibberdene River Resort Unit 98"Sal nie aanbeveel oor nuwe jaar nie, was verskriklik besig en uiters gepak."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
Serenity Sands"The best holiday destination I have been to so far. Uvongo, Ramsgate and Margate are all so close by. You have a choice of which beach you would like to visit. The beaches are clean."