Verified Reviews

Escape From Durban

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban

Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.

St Lucia, Escape From Durban

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Mooi dorpie met lekker eetplekke. Die vleilande is pragtig en baie diere te sien in twee reservate. Die strande is skoon en nie oorvol nie. En die weer was heerlik warm in Julie!"

Umkomaas, Escape From Durban

Smalls Cottage

"Beautiful place. If you have the chance definitely go visit."

Uvongo, Escape From Durban

Laguna La Crete 227

"Uvongo beach closed due to e-coli in water."

Ballito, Escape From Durban

Boulders 310

"Die strand en promenade was elke dag skoon, en stappies vroeg in die oggende was veilig."

Margate, Escape From Durban

Nellelani 2

"Margate is nie meer wat hy was 20 jaar terug nie."

Uvongo, Escape From Durban

Laguna La Crete 9

"'n Pragtige dorpie met 'n mooi strand, heerlike eetplekkies en oulike roomyswinkel. Die strandmeer (wat direk agter die strand geleë is) se water ruik onaangenaam - ons vermoed dit is weens die oorstromings wat onlangs plaasgevind het. Ons hele gesin het 'n maagsiekte opgedoen - ons vermoed dit kon dalk van die strandmeer se vuil water in die see gewees het wat ons so siek gemaak het."

South Coast, Escape From Durban

Ocean View Cabana

"At the moment there are a lot of road works coming home but not so bad being the weekend."

Uvongo, Escape From Durban

Laguna La Crete 47

"Ek is mal oor Uvongo. Dis lekker rustig met alles wat jy nodig het. Die strande is skoon en netjies."

Ballito, Escape From Durban

Dolphin Bay 2

"Baie lekker plek, iets van als."

South Coast, Escape From Durban

Oceanic

"Ek hou baie van die Suidkus, veral in Junie en Julie. Dit is nie so warm soos in die somer nie."

Umhlanga, Escape From Durban

D12 Salamander

"Mal oor Umhlanga, lekker vibe, veral by die village. Ek is net bly ek hoef nie elke dag met 'n handrat kar daar rond te ry nie. Lekkere baie bulte en opdraendes by interseksies. Sal weer terug kom Umhlanga toe."

Uvongo, Escape From Durban

Strandloper 3

"Mooi plek. Hoop nie dit verval soos soveel ander plekke nie."

Uvongo, Escape From Durban

Playa Del Mar 12

"Wonderful scenery, great beaches and store locations."

St Lucia, Escape From Durban

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"'n Klein pêrel. Mense, kom kyk, geniet en ervaar!"

Ballito, Escape From Durban

Boulders 310

"Aangenaam verras, alles wat nodig mag kry binne bereik. "

Port Edward, Escape From Durban

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Die weer was fantasies. Kon lekker in die see swem in die middel van die winter."

Uvongo, Escape From Durban

Beau Vista no 4

"Excellent holiday destination."

Uvongo, Escape From Durban

Vinkel 5

"Riolering blyk oral in die Manabe/Margate/Uvongo omgewing 'n probleem te wees; heelwat dreine wat oorloop, ens. Maar die strand by Manaba was skoon en heerlik."

Uvongo, Escape From Durban

Uvongo Cabanas 1B

"Beste strand, kom gereeld hierheen."

Umhlanga, Escape From Durban

Cormoran 26

"Ek hoop hulle kan die water infrastruktuur in tyd vir Desember regmaak."

Page
Page 31 - Showing 901 to 930
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers