Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.
"Ons het vir die dag deurgery na Mongena reservaat toe en dit was regtig 'n belewenis en die moeite werd."
"Muckleneuk is baie rustig, stil en mooi. Daar is beslis moontlikheid vir uitbreiding vir die gasvryheidsbedryf."
"Area is lovely and we will be back to view more animals. Thank you for taking such good care of our natural heritage."
"Uitstekend, netjiese, stil omgewing. Sentraal naby alles, veilig, sal dit definitief aanbeveel en weer besoek. "
"Gerieflik naby lughawe sonder die verkeer na OR Thambo. "
"Ons het vir 9 jaar lank in Heidelberg gewoon en dit bly steeds vir ons 'n pragtige dorp en omgewing."
"Hierdie gastehuis is uitstekend geleë vir mense wat moet oornag vir hospitaal-doeleindes."
"Het die uitstappie na Cullinan geniet, dit was interessant en die straat winkels heerlik."
"Veilig en eintlik goed gelee vir kuier in Monte Casino se omgewing en Fourways."
"Stil area oor die algemeen maar goed geleë as jy na van die omliggende hospitale moet gaan."
"Ons het baie lekker geëet by Papachinos naby die Wilgeheuwel Hospitaal, maar dit is 'n ent weg."
"Hammanskraal is 'n baie lekker toeriste-bestemming, lekker naby aan Johannesburg en het alles wat mens nodig het. "
"Puik hanteer en konstante kontak het gemaak dat daar geen twyfel bestaan het oor enige reëlings nie."