Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3143 resensies.
"Omdat ek in Johannesburg bly en 'n kort wegbreek in die omgewing soek, is Muldersdrift se platteland-gevoel ideaal."
"Verhuis van Pretoria na 50 jaar na die Kaap en sal net gaan kuier vir familie. Wes-kaap is wonderlik."
"We generally felt it did not offer a lot to do for us and we had a persistent feeling of being unsafe."
"Cullinan is baie rustig, en ek hoop die dorpie kan volhou word deur toeriste wat gereeld kom besoek."
"We lived in Johannesburg for 14 years, and our children and some family are still there, so we love visiting when we have the opportunity."
"Dit was ons tweede besoek aan die omgewing. Daar is genoeg wild om te sien. Verblyf is goed."
"Was verstom oor die hoeveelheid onbenutte winkelspasies in Monte Casino en Four Ways Mall wat leeg staan ! Oliver Tambo lughawe was besonder stil op 3/12/2021 en 22/12/2021 in vergelyking met die tyd van die jaar in die verlede."
"If you ever go to Johannesburg, a visit to the Maropeng information centre and Sterkfontein caves (if you're up for being 60m underground) is a must! It was such an adventure. It was about 50 mins from the guesthouse."