Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.
"Love Pretoria! Pretoria is ons middelpunt van familiekuiers. Vanaf Lichtenburg, Lydenburg, Mosselbaai besoek ons graag Pretoria."
"Loving Cullinan town, beautiful fun town, a good day outing with nice bars and restaurants, truly a great experience."
"Die area is baie gerieflik naby winkels en eetplekke en dit is 'n veilig area."
"Ek is nog altyd mal oor Krugersdorp. Ek het baie familie daar en daar is altyd interessante dinge om te doen in die omgewing. Die Wieg van die Mensdom is om die draai."
"Ek het nou nie veel van die dorp gesien nie. Was by die Spar en alles lyk mooi en skoon."
"Plattelanders is nie gewoond aan die verkeer nie!"
"As jy van inkopies hou, is die Oos-Rand 'n lekker plek, maar dit is vir seker nie 'n tradisionele toeristebestemming met besienswaardighede nie."
"Amazing plek en baie veilig, mens moet definitief die Lion and Cheetah Sanctuary gaan sien."
"Jammer dat die paaie met vuilgoed bestrooi is. Vrywilligers het wel skoongemaak met hul eie sakke en handewerk. Ons was baie beïndruk om dit te sien."