Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.

Kalahari

Kliprand Guesthouse

"Dis Namakwaland hier! Mooi deel van ons land."

Kalahari

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Blomme was ongelooflik. Mense van die omgewing is wonderlik, verwelkomend en gasvry."

Upington, Kalahari

Desert Palace Hotel

"Seker een van die skoonste dorpe in RSA."

Kalahari

River Place Manor

"The Kalahari is a very special place well worth a visit."

Kalahari

DeVosRus Gastehuis

"I love the Kalahari."

Kalahari

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Die landskap wat merendeels nog ongerep is, is 'n unieke ervaring. Die Kalahari het sy eie bekoring: sy mense, verskeidenheid wild en topklas-akkommodasie maak dit 'n moet-besoek vir avontuurlustige reisigers."

Kalahari

Hananja Lodge and Restaurant

"Blommetyd en goeie waarde vir rustige verblyf."

Kalahari

Elim Gastehuis

"Baie mooi plekke om lekker te kuier en te ontspan. "

Kalahari

RustHuis

"'n Streek om te ontdek met al sy wonders en prag."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"Shame that the Moffat Mission was closed because someone broke in and vandalised it."

Kakamas, Kalahari

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Kakamas is in die middel van al die wynkelders en baie mooi omgewing."

Groen Kalahari, Kalahari

Niekerk's View

"It was very very green, this visit!"

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Gaan kuier eerder in koeler tye van die jaar."

Kalahari

The Ranch Overnight Chalets

"Dis 'n pragtige wêreld, en die moeite werd om te verken, maar verblyf in en om Kathu, Deben en Olifantshoek is meestal nogal skaars én duur, en nie altyd goeie waarde vir geld nie."

Kakamas, Kalahari

Peaceful Garden Accommodation

"Die paaie is in 'n slegte toestand en die dorp is maar baie vuil. As die munisipaliteit iets aan die toestand van die dorp kan doen is daar regtig baie meer potensiaal vir die toekomstige toeriste wat Kakamas wil besoek."

Kalahari

Geluksdam Guest House

"Ons was vir 'n week in die Kgalagadi Oorgrenspark. Wat 'n belewenis. Slegs deur die Kalahari gereis."

Kathu, Kalahari

VredenRust

"Sal graag langer wil kuier om 'n opinie oor Kathu te kan gee."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"'n Toeriste aantreklikheid wat altyd deel maak van ons toerreis met gaste."

Oosterville, Kalahari

Namibsa Self-catering

"Stil en veilige buurt, naby mall en hospitaal."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die restaurant is so mooi gedek, mens voel baie spesiaal. Dit was 1 van ons hoogtepunte op ons pensioen-vakansie. "

Blydeville, Kalahari

Tehillah Guesthouse

"Skoon, netjiese en stil woonbuurt!"

Groen Kalahari, Kalahari

The Fox's Lair

"Baie mooi en netjies. Die mense in die area gee om!"

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Jy mis uit as jy nie die Kalahari besoek nie."

Kuruman, Kalahari

Kuruman Leach Lodge

"Kuruman is oor die algemeen 'n vuil dorp met Rommel wat oral in die strate rondlê."

Keidebees, Kalahari

Arquila Guest House

"Baie dankie vir julle gasvryheid."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Water is min die tyd van die jaar, baie mooi omgewing, net baie warm."

Groen Kalahari, Kalahari

Slypsteen Accommodation

"Mens moet eenvoudig 'n paar dae of weke oorbly in die Groen Kalahari na 'n besoek aan Namibië en die droë streke van die Noord-Kaap, Knersvlakte, Kgalagadi en die eensame Weskus. "

Oosterville, Kalahari

Namibsa Self-catering

"Upington as toeristebestemming stel teleur!"

Blad
Blad 39 - Wys 1141 tot 1170
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang