Geverifieerde Resensie
Langebaan
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 635 resensies.
"Die dorp is lekker sentraal en die atmosfeer dui op 'n plek vir vakansiegangers."
"Lovely quiet beach town. The beaches are safe and clean. Beautiful views abound. Excellent restaurants available including a beach buffet."
"Langebaan is an awesome place to go to just to relax from the busy Cape Town area. We love Langebaan. "
"Sentraal geleë om die omgewing te kan verken en langs pragtige deel van die Langebaan strand."
"Behalwe vir die wind wat erg gewaai het kan ek nie veel sê nie behalwe dat Langebaan al amper net so groot soos Kaapstad is. Was heelwat verbaas oor al die uitbreidings."
"Beslis my gunsteling Weskus bestemming. Lekker weer, vriendelike mense en aangename atmosfeer dra by tot 'n heerlike, ontspanne vakansie. Pragtige strande en heerlike water van die strandmeer perfek vir allerhande wateraktiwiteite. Lekker plek om te hengel."
"Die strande is baie netjies en tussen die wonings. Die sekuriteit is ook vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis my vriende aanbeveel."
"Ek is bang dat die karakter van Langebaan ondermyn sal word deur industrieë. Dit is 'n juweel wat bewaar en beskerm moet word."