Verified Reviews
Langebaan
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Langebaan
Rated 4.6 out of 5 based on 601 reviews.
"Ek is heel beïndruk met die geweldige ontwikkeling wat op die dorp plaasvind. Dit is vinnig besig om in 'n moderne stad te ontwikkel. Langebaan is beslis die watersport-entoesias se droombestemming."
"Langebaan is 'n pragtige vakansiebestemming wat baie vir toeriste bied en daar is ook baie om te sien en te doen in die omgewing."
"Excellent tourism destination for people who love the sea and the beach. It's situated centrally to visit neighbouring interesting villages and places ."
"Pragtige plekkie, ideal vir klein kindertjies om te swem in die lagoon. Heerlike eetplekke. "
"Pragtige dorpie met beautiful plekkies! Die Thali Thali Game Reserve was wonderlik! Fossielpark so interessant, 'n stop die moeite werd! "
"We thoroughly enjoyed our brief stay in Langebaan. There were road works which led to a great deal of confusion but once complete the good roads will enhance the area. The scenery and of course the flowers are magnificent and Langebaan is nice and central. Good dining available and everything a traveller could wish for."