Resensies van Langebaan

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.63 uit 5 gekry volgens 903 resensies.
. - 15th September 2016
staying in Langebaan
Die nabyheid van die Weskuspark addisionele ingang was die een rede hoekom ek Langebaan gekies het, maar tydens ons kort verblyf was die restaurante ook voortreflik.
. - 15th September 2016
staying in Langebaan
Behou die 'weskus' gevoel!
. - 13th September 2016
staying in Langebaan
Oulik!
. - 12th September 2016
staying in Langebaan
1st time visit since about 1964. I think I prefer to remember it as it was!
. - 12th September 2016
staying in Langebaan
No flowers, no go. Boring place! Langebaan has nothing to do.
. - 9th September 2016
staying in Langebaan
Langebaan has much to offer and I would definitely travel the West Coast again.
. - 8th September 2016
staying in Langebaan
Dit is vir my ideaal: nie te ver nie, beeldskoon en rustig!
. - 8th September 2016
staying in Langebaan
Nie seker of ek daar sal kan woon nie, maar sal daaraan dink vir vakansie of wegbreek.
. - 7th September 2016
staying in Langebaan
Niks negatief wat ons kan byvoeg nie. Dit is regtig puik!
. - 7th September 2016
staying in Langebaan
Weskus Nasionale Park was 'n belewenis.
. - 6th September 2016
staying in Langebaan
Lovely! Ideal for flowers and fun restaurants right on the beach.
. - 5th September 2016
staying in Langebaan
Padwerke was 'n nagmerrie vir die GPS wat plek plek die pad byster geraak het.
. - 5th September 2016
staying in Langebaan
Langebaan is 'n gerieflike strand met sy stil water en vakansie-atmosfeer.
. - 4th September 2016
staying in Langebaan
Lieflik. Paaie word tans opgegradeer, dus het ons bietjie verdwaal! Sal egter mos klaar kom.
. - 1st September 2016
staying in Langebaan
Mooi plek, pragtige blomme.
. - 1st September 2016
staying in Langebaan
Langebaan is enige tyd van die jaar 'n lekker plek om te kuier.
. - 30th August 2016
staying in Langebaan
Pragtige plek. Ons was mal oor Langebaan.
. - 25th August 2016
staying in Langebaan
Road works prevented us from exploring and bamboozled our GPS - momentarily.
. - 22nd August 2016
staying in Langebaan
Baie sentraal vir blomme kyk in daardie omgewing.
. - 18th August 2016
staying in Langebaan
Dit is die plek!
. - 18th August 2016
staying in Langebaan
Al die padwerke maak rondry 'n probleem, maar andersins is dit 'n mooi plek en die meer is pragtig.
. - 16th August 2016
staying in Langebaan
Geen, behalwe vir padwerke en ons moes vier keer stop.
. - 15th August 2016
staying in Langebaan
Baie lekker bestemming! Pragtige plek!
. - 14th August 2016
staying in Calypso Beach, Langebaan
Strand mooi skoon en veilig om rond te beweeg.
. - 12th August 2016
staying in Langebaan
Hoop die padwerke is van die verlede met ons volgende besoek.
. - 11th August 2016
staying in Langebaan
Lekker rustig.
. - 10th August 2016
staying in Langebaan
Een baan van die hoofstraat is tans gesluit vir opgradering, wat ongerieflik was.
. - 7th August 2016
staying in Langebaan
Nog al die jare een van my gunstelinge. Baie foto geleenthede, lekker eetplekke, mooi strande en hartlike mense.
. - 2nd August 2016
staying in Langebaan
Dit was ons eerste kuier in Langebaan. Langebaan is 'n pragtige dorp met besonderse akkommodasie en 'n pragtige strand. Daar is genoeg vermaak en eetplekke vir toeriste. Kan aanbeveel word.
. - 19th July 2016
staying in Langebaan
My tyd hier was te kort ... Daar is baie om te sien.
. - 14th July 2016
staying in Calypso Beach, Langebaan
Baie veilige plek vir vakansiegangers, tot jou voertuie is veilig en niemand pla vir niemand nie.
. - 12th July 2016
staying in Langebaan
Besoek Langebaan gereeld. Pragtige bestemming.
. - 11th July 2016
staying in Langebaan
Te min om te doen met tienerseuns in die winter, maar ek glo 'n somervakansie sal super wees.
. - 8th July 2016
staying in Langebaan
LANGEBAAN IS DIE BESTE PLEK OOIT.
. - 5th July 2016
staying in Langebaan
The adjacent Game Lodge of Thali Thali, the casino at Mykonos as well as the ocean and the big mall at Vredenberg means that adults and teens alike can enjoy a break at leisure without spending a fortune. Langebaan is truly a rustige plek!
. - 30th June 2016
staying in Langebaan
Ek love Langebaan baie. Ons is een keer 'n jaar daar. Ons lief die tentkamp.
. - 16th June 2016
staying in Langebaan
Pragtige dorp en baie sentraal geleë rondom die omliggende dorpe. Gerieflik om die stranddorpies rondom te besoek.
. - 9th June 2016
staying in Calypso Beach, Langebaan
Die area is baie skoon.
. - 26th May 2016
staying in Calypso Beach, Langebaan
Ek dink dit is 'n baie sentrale plek om te bly terwyl jy die Weskus besoek.
. - 24th May 2016
staying in Langebaan
Langebaan het oulike winkels en die rustigheid is hulle geheim!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]