Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.
"Die teerpaaie is plek-plek chaoties, tussen Polokwane en Alldays. Moes jare gelede al reggemaak te wees. Dieselfde met die teerpad vanaf Alldays tot by Pontdrift. Grondpad Den Staat-pad vanaf die teerpad na Tented Camp in 'n baie swak toestand. Dis beter om die ompad teerpad te ry en naby Pontdrift met daardie Den Staat-pad na die westelike gedeelte van die park te ry."
"Ek is verlief op die pragtige bosvelddorp. Skoon en netjies met die vriendelikste mense oral."
"Thabazimbi is totally run down, it does not represent a tourist attraction at all. If it was not for the Sanctuary, there would be no reason to go there. Roads are terrible!"
"Goeie dag- en nagtemperature. Baie besieningswaardighede in die omgewing, van Naboomspruit tot Warmbad."
"The place is quiet and relaxing. The beautiful nature that we saw there was breathtaking."
"Polokwane het geweldig uitgebrei en dis nodig om 'n stabiele gastehuis te kan gebruik as mens daar wil oornag of kuier."
"Ons is bekend met en baie lief vir die stad, wat ons binne bereik bring van die boerderygemeenskappe na die noorde en ooste. Ons sal weer daar 'n draai maak!"
"It's a great town to spend a family outing in. I just wish there was Uber services for a night out."
"Bela-Bela is the place to go for a vacation - it's beautiful and peaceful and has a of fun stuff to enjoy."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ifafa 732 Akkommodasie"Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Die kinders love die diere, fietsry, swem en stap. Net wat ons nodig gehad het om uit die besige stad te kom."
"It has a lot of entertainment around and it's so convenient for getting to everyone of them."
"Die omgewing is pragtig en skoon, maar daar is weinig om in die week te doen. Selfs sekere dienste word net naweke aangebied. Winkels en restaurante het weinig om jou opgewonde oor te maak."