Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2198 resensies.
Natasha S. - 3rd April 2018
staying in Dalmada AH, Limpopo
Found out just before we left that family running the lodge also own the mountain climbing club in the area and also have a climbing wall at the lodge, would love to return for this soon.
Paul V. - 3rd April 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
'n Heerlike bestemming vir 'n naweek wegbreek om rustig te wees, tyd saam met gesin te spandeer, fietsry, birding, visvang, hiking ens.
Neels G. - 30th March 2018
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Hulle het nou ook 'n parkrun!
Lister M. - 29th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
You have very helpful staff both at the entrance and around the reserve. They are always ready to help and even approach to assist if it looks like you need assistance.
Elsje J. - 28th March 2018
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Nice place and atmosphere, but the house we stayed in needs serious attention.
Wilmari N. - 28th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Baie lekker en rustig.
Anne G. - 26th March 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Baie om te sien en te doen met baie eetplekke!
Jan S. - 26th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
10/10.
Heidi S. - 24th March 2018
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Die natuurreservaat se paaie is erg klipperig en die pad in slote verspoel soos mens inry. Ons VW Touran het maar 'n paar keer lekker geskuur, so ons het maar net een maal in die reservaat gaan ry en toe ander dae tussen die uitbreidings om diere te kyk. Miskien kan die slote dalk met klippe opgevul word of grys gegooi word net sodat mens met 'n normale voertuig gemaklik in en uit die park kan kom. Verder is die mense almal baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige netjiese dorpie!
Tania V. - 22nd March 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Altyd mooi.
Olivia R. - 21st March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Was really impressed.
Ben B. - 20th March 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Haenertsburg is 'n pragtige dorpie met die mooiste tuine. 'n Ideale plek om herinneringe bymekaar te maak.
Karen V. - 19th March 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Fantastiese natuurskoon.
Hardus F. - 19th March 2018
staying in Polokwane, Limpopo
Vir iemand wat die plek nie ken nie is dit vreemd.
Pieter C. - 19th March 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Pragtige dorpie met wonderlike mense, ons het regtig baie lekker gebly.
John B. - 15th March 2018
staying in Mookgopong, Limpopo
Interessante dorpie!
Johan V. - 12th March 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Pragtige plek om vakansie te hou of te oornag.
Amanda S. - 12th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die dorpie self het nie veel om te bied nie, tensy jy belangstel in die Adventure Oord op die dorp. Ons het maar bietjie uit die dorp gery en padstalle ens. besoek.
Illze D. - 12th March 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Tzaneen is 'n mooi skoon dorp maar ons kon geen mall kry om te besoek nie en daar is nie baie restaurant om van te kies nie.
Johan P. - 12th March 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Natuurskoon in die omliggende omgewing is besonders.
Yolandi M. - 11th March 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Pragtige dorpie geleë in asemrowende vallei, met verskeie aktiwiteite en restaurante! Sal sterk aan beveel!
Irene H. - 11th March 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Uitstekend.
Meyer D. - 10th March 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Klein dorpie maar alles wat jy nodig het jy daar kry.
Maria T. - 8th March 2018
staying in Limpopo
Mooi omgewing, beveel Limpopo aan vir 'n lekker wegbreek!
Sade G. - 7th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Except for the gravel road toward our final destination, the long drive was truly worth it.
Nhlawulo Gleny C. - 6th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is a very nice place to be at ,but it rains a lot and it inconveniences other activities.
Thembeka Siphesihle Z. - 6th March 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Not much activities to do around the area.
Khaline W. - 5th March 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
A beautiful kloof!
Gys ( Zacharias Lodewikus) D. - 5th March 2018
staying in Limpopo
Paaie baie swak, die grondpaaie in 'n baie beter toestand as die teerpaaie. Net slaggate waar jy kyk.
Karien M. - 27th February 2018
staying in Modimolle, Limpopo
As jy 'n "Bos-liefhebber" is - definitief 'n area om te besoek.
Gorgeous M. - 26th February 2018
staying in Limpopo
Perfect place to have a peace of mind, tranquil and absolutely fantastic.
Cathrine M. - 26th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Beautiful place.
Adri B. - 26th February 2018
staying in Limpopo
My gunsteling plek.
Rudi B. - 26th February 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Lekker plek, nie te ver om te ry nie.
Juanita D. - 24th February 2018
staying in Mokopane, Limpopo
Gebore en getoë daar, myndorp.
Nthabiseng S. - 20th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is a beautiful place to be Elephant Springs need a revamp they must up their game to get us to go back there and the money they charge too much for such poor service.
Jolandie D. - 20th February 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Sal beslis weer gaan!
Olivia W. - 17th February 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Go there if you have the opportunity.
Paul M. - 16th February 2018
staying in Chroom Park, Limpopo
Normale woongebied.
Ria G. - 15th February 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Die natuur in Magoebaskloof is beeldskoon. Ons het die Debengeni Waterval besoek en die fasiliteite was goed versorg en skoon. Toeristeaktiwiteite in die omgewing was egter teleurstellend. Alhoewel al die aktiwiteite in die omgewing goed bemark is deur pamflette en op die internet, was meeste van die instansies gesluit in die laaste week van Januarie toe ons daar was. Die Wegraakbosch Plaas kon ons nie op die kaastoer neem of 'n bord van hul kase bedien nie. Sequoia Gardens en Zwakala Brouery was heeltemal gesluit sonder enige kennisgewings. Na 'n uur se ry van een instansie na die volgende op 'n moeilike grondpad het ons moed opgegee. 'n Jammerte, want ons sou graag die plaaslike toerisme wou ondersteun.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za