Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2282 resensies.

Limpopo

Izinkwe Lodge

"Amazing province."

Thabazimbi, Limpopo

Thaba Nkwe Bushveld Inn

"Dit is 'n pragtige dorp. 'n Onbekende juweel vir ons. Die mense is uiters vriendelik."

Magoebaskloof, Limpopo

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Seker die mooiste wêrelddeel wat ek nog ooit besoek het."

Tzaneen, Limpopo

Fairview Hotels, Spa & Golf Resort

"Het in Tzaneen gebly vanaf 1995 tot 2000 en was geweldig geskok oor die agteruitgang van die dorp asook die dorp Duivelskloof, en ander toeriste aantreklikhede, soos Kingswalden, die damwal, Minitzanie, Coach House, Magoebaskloof Hotel, die kaasmakery, Duivelskloof begraafplaas, ens. Net Duivelskloof Laerskool is 'n oase en mens kan duidelik sien dat sommige mense darem omgee vir hul tuiste en omgewing. Ons moet ook net noem dat ons paar draaie in die berge bokant Duivelskloof en Tzaneen asook Agatha gery het en dat die plase wat ons besoek het weereens 'n plesier is om na te kyk."

Bela-Bela, Limpopo

Voorbegin Bosveldverblyf

"I love love love the weather, I could certainly live there. The people are open and friendly, it is honestly a lovely welcoming place."

Tzaneen, Limpopo

Christie's Inn

"Wonderlike weer, goeie ligging."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Lovely mall in Modimolle."

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"They can surely have more butcheries because the shops like Checkers Hyper didn't have much of a choice of meat or any biltong and the bread rolls look like it wasn't even baked. Pick 'n Pay had no bread rolls. "

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Baie mooi wêreld!"

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Anro Safaris Bush Camp

"Baie mooi, die ver ry die moeite werd (ons kom van Pretoria af - so dis relatief)."

Magoebaskloof, Limpopo

Pavetta Country House

"Mooi plek met baie goed om te doen."

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Magoebaskloof en Haenertsburg 'n klipgooi ver."

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"It is a wonderful place to be, with many activities for people who loves nature and partying."

Limpopo

Izinkwe Lodge

"Beautiful bushveld scenery and friendly people."

Limpopo

Izinkwe Lodge

"A great place to re-energise and rewind."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"1 una pizza het lekker pizza en goeie diens."

Bela-Bela, Limpopo

Voorbegin Bosveldverblyf

"The place us quiet and ideal for a holiday."

Limpopo

Izinkwe Lodge

"Limpopo rocks."

Tzaneen, Limpopo

Letaba River Lodge

"Omgewing is die moeite werd, pragtige natuurskoon."

Bela-Bela, Limpopo

Bigfoot 248 Mabalingwe

"We didn't travel much in the area. Mabilingwe is, however, a wonderful setting. We could get everything from the shops inside the reserve."

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"Dorpie kort nog 'n paar ander dinge soos markte en sulke goedjies en local restaurante."

Haenertsburg, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Beautiful little town with lots of nice places to stay and eat!"

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Ifafa 732 Akkommodasie

"Dit is ons toekomstige wegbreek, 10/10!"

Mookgopong, Limpopo

Die Boer en Die Belg

"Lekker warm winter vakansie-area."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Mountain View Bush Lodge

"If the Waterberg falls into Lephalale area: yes! The town: no!"

Blad
Blad 58 - Wys 1711 tot 1740
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang