Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2314 reviews.
"Vaalwater is 'n klein dorpie. Bied 'n baie goeie Spar vir kruideniersaankope met 'n eetplekkie, asook bykomstige interessante winkeltjies en restaurante met smaaklike spyskaart. Vaalwater Apteek is ook baie goed vir noodsaaklikhede. Op die dorpie is ook ander winkeltjies om te besoek vir soos smaaklike kontrei biltong. "
"Natuurskoon pragtig. Heel verras met die Modi Mall. Besoek aan Thaba Kwena (krokoldilplaas) 'n moet! Sal beslis weer hier kom kuier. "
"Dis die perfekte plek vir 'n wegbreek, hier vergeet mens van al die ander probleme in die lewe, laat jou weer lus kry om als aan te pak."
"Bosveld is 'n pragtig area netjies skoon alles wat nodig is vir n volmaakte ontspanning."
"Found out just before we left that family running the lodge also own the mountain climbing club in the area and also have a climbing wall at the lodge, would love to return for this soon."
"'n Heerlike bestemming vir 'n naweek wegbreek om rustig te wees, tyd saam met gesin te spandeer, fietsry, birding, visvang, hiking ens."
"You have very helpful staff both at the entrance and around the reserve. They are always ready to help and even approach to assist if it looks like you need assistance."
"Tzaneen is 'n mooi skoon dorp maar ons kon geen mall kry om te besoek nie en daar is nie baie restaurant om van te kies nie."
"Pragtige dorpie geleë in asemrowende vallei, met verskeie aktiwiteite en restaurante! Sal sterk aan beveel!"
"Paaie baie swak, die grondpaaie in 'n baie beter toestand as die teerpaaie. Net slaggate waar jy kyk."
"Bela-Bela is a beautiful place to be Elephant Springs need a revamp they must up their game to get us to go back there and the money they charge too much for such poor service."