Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5990 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Lily Kaya

"Lekker ontwikkeling om oor te bly."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"Marlothpark is 'n fantastiese plek - so lekker om rond te loop en jy is om die diere. Mense is baie vriendelik en jy rus terwyl jy daar is."

Delmas, Mpumalanga

AJM Accommodation

"Red star racetrack was fun!"

Witrivier, Mpumalanga

Heuglins

"A good stop-over on the way to Kruger National Park."

Malelane, Mpumalanga

Rio Vista Lodge

"Beste toegang tot Kruger, beste toeganklik na beste deel van Kruger!"

Mkhondo, Mpumalanga

Deo Resta Guest Lodge

"A beautiful part of Eastern Mpumalanga."

Marlothpark, Mpumalanga

Pan African Safari

"Sal weer en weer en weer hulle diens gebruik."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudu Lodge

"Mens bly maar effens bekommerd oor veiligheid, maar dit lyk tog of sekuriteit goed opgeskerp is, wat gemoedsrus gee. Ons het gelukkig lanklaas van insidente in Marlothpark gehoor."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort Luxury Holiday Home

"Feels like you in the Kruger. A few of the roads are a bit rough, but nothing too bad. Supermarket is limited in what they stock."

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Service at restaurants we visited was pretty slow."

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Lovely holiday destination or just a weekend breakaway."

Marlothpark, Mpumalanga

Peace of Marloth

"Heerlik rustig en bekostigbaar."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Raka Cottage

"Die dele wat ons besoek het, het van netheid en goeie struktuur en bestuur getuig."

Marlothpark, Mpumalanga

Eden Safari Country House

"Baie bedrywig binne met bouers en kontrakteurs en busse, maar nie uitermatig negatief. Jammer dat mense by uitkykplekke sigaretstompies rondstrooi. Marlothpark bied egter 'n boslewe met baie diere en dis lekker om die lengte van draad met die Krugerwildtuin te stap en diere rondom die rivier te kyk. Jy sien diere elke keer omdat dit so groot uitsig oor die rivier bied."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Dullstroom is pragtig en daar is so baie om te doen!"

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Was aangenaam verras oor Sabie en omgewing en sal definitief weer vir 'n wegbreek soontoe gaan."

Mpumalanga

Zebra Rest Cottage

"Baie mooi deel van ons land en lekker klimaat."

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"Al wat bietjie gepla het, is die paaie. Paaie is in 'n slegte toestand, maar die natuur maak op daarvoor."

Dullstroom, Mpumalanga

The Artists Cottages at Le Quartier

"Moontlik agv Covid was dorp baie stil met baie plekke gesluit. Ek verstaan Dinsdae is hul stil dag."

Hazyview-Vakansiedorp, Mpumalanga

Safari Bed & Breakfast

"Bekommerd oor veiligheid. Locals wat die sypaadjie as toilette gebruik is walglik."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Baie netjies en groot verskeidenheid wild in die park self als wat jy nodig het is in die park beskikbaar is."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Panda's Guest Cottage

"Elkeen moet maar loop ervaar as jy kan. Dis 'n moet vir die aardse soeker na rus."

Panoramaroete, Mpumalanga

Rock View Lodge

"Almal moet die roete gaan doen een keer in hulle lewe."

Sabie, Mpumalanga

Tanamera Lodge

"Lekker trein restaurant."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Baie mooi rustige plek."

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang