Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6062 resensies.

Sonheuwel, Mpumalanga

Birds Babble

"Naby vir die Innibos-fees."

Marlothpark, Mpumalanga

Hippoholiday

"Hierdie is 'n plek met ongelooflik baie potensiaal. Ek besoek dit al 'n geruime tyd op 'n gereelde basis en dis vir my nogal teleurstellend dat dit lyk asof die infrastruktuur baie agteruit gaan."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Pragtig, rustige dorpie."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Dorpie kort aandag, hoofpad vol slaggate."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop is klein dorpie, maar dis baie skoon en sommer baie naby wonderlike natuur en ander besienswaardighede soos Pelgrimsrus, God's Window en vele meer. Lekker plekkie!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Pragtige klimaat en netjiese omgewing. "

Marlothpark, Mpumalanga

Korhaan Self-Catering Cottage

"As jy die bos wil ervaar is Marlothpark die plek vir jou. "

White River Country Estate, Mpumalanga

Pinehurst Place

"Baie veilige landgoed, en mens kan met geruste hart daar bly."

Dullstroom, Mpumalanga

Mickey Finn

"Eetplekke is buitensporig duur. Al die paaie in en om Dullstroom is baie sleg."

Hazyview, Mpumalanga

Idle & Wild

"Verlief op Hazyview en wat dit alles vir toeriste bied."

Dullstroom, Mpumalanga

Delagoa Dullstroom Cottage

"Gesellige warm atmosfeer. Rustigheid wonderlik. "

Kiepersol, Mpumalanga

Villa Rostrata-on-Lake

"Ons hou baie van die omgewing - daar is baie besienswaardighede en lekker naby die Krugerwildtuin."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Baie lekker dorp. Ek kan daar gaan bly, weg van groot stede, maar tog 'n stadsatmosfeer."

Hazyview, Mpumalanga

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp

"Lots to do, Elephant Whispers is a must and I am not even an elephant fanatic. A very humbling experience. Kuka restaurant also a definite."

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Ek was regtig bly ek kon Dullstroom besoek! Is heerlik en ons het die natuur baie geniet. Sal beslis die plek weer wil besoek!"

Middelburg, Mpumalanga

Lisané

"Very clean and tidy city."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudu Lodge

"Mal oor Marlothpark en gaan beslis volgende jaar weer. "

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"They need to fix the roads - a lot of potholes."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Mooiste area. Kort beter winkelgeriewe."

Dullstroom, Mpumalanga

Muddlers Minnow

"Sal graag weer teruggaan."

Marlothpark, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Marlothpark is al 25 jaar diep in my hart gesetel, lekker naby die wildtuin en altyd goeie plek om te rus."

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Huisie

"Pragtige juweel in die hartjie van die Bosveld."

Schoemanskloof, Mpumalanga

Indabushe Holiday Resort

"Vat maar kos saam, plekke is ver uit mekaar."

Marlothpark, Mpumalanga

Rhinos Rest

"Really a nice place to visit."

Marlothpark, Mpumalanga

Zebra Cottage

"Moet niks verander nie."

Hazyview, Mpumalanga

Idle & Wild

"Paaie is in slegte toestand met menigte slaggate. Restaurante se pryse, kos en wyn, is gemik op buitelandse besoekers en beslis nie op SA mark nie. "

Marlothpark, Mpumalanga

Kudu's Rus

"Baie goeie idee om vullis te sorteer, dit is egter nie 'n mooi gesig wat jou by die hekke welkom heet nie. "

Blad
Blad 129 - Wys 3841 tot 3870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang