Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Maroela Lodge & Spa

"Restore everything that the fire burned."

Kiepersol, Mpumalanga

Swallows House

"It's a beautiful part of South Africa!"

Dullstroom, Mpumalanga

Amber Collection

"'n Besige plek om in rustig te wees. Grootliks aangepas vir toerisme, van SA en internasionaal. Meeste plekke is troeteldier-vriendelik. Daar is baie om te doen vir volwassenes soos om deur winkels te loop, verskillende restaurante te probeer ens. Nie seker presies wat kinders sal doen daar nie, maar ek het ook nie probeer uitvind nie. Daar was tog kinders toe ons daar was. Elke plek is uniek. Die dorp voel nie soos die res van die politiek-bevange land nie. Die pad na Dullstroom is gemaklik en netjies."

Panoramaroete, Mpumalanga

Panorama Guest Farm

"As gevol van die baie reën was die pad weggespoel."

Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain

"Lekker sentraal."

Marlothpark, Mpumalanga

Huis Maroela

"We simply love Marloth Park. It is one of our favourite holiday destinations. Simply put - "Heaven is a place on earth - Marloth Park!""

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Loft

"Great place for family or even if you are just traveling with your partner."

Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Hackle

"Lekker toerismedorpie. Bird of prey was definitely een van ons hoogtepunte gewees! Dullstroom is net verskriklik duur en pryse van alles is hemelshoog! Vat genoeg van alles saam by die huis! (Net 'n tip) Geen Spar en sulke winkels nie!"

Marlothpark, Mpumalanga

Maphupho Yemali

"Was nie een dag in die KNP gewees nie, maar het tog nog steeds 3 uit die groot 5 gesien. Die luiperdwyfie was pragtig. Ideale plek vir enigiemand wat van bos hou."

Graskop, Mpumalanga

Kloofsig Holiday Cottages

"Graskop is a great place to visit, would definitely go again."

Mkhondo, Mpumalanga

Bali Biasa

"Weens die geweldige gebruik van steenkooltrokke is die paaie van Delmas en deur na Paulpietersburg erg beskadig met honderde slaggate. Die paaie in die woongebied ook erg beskadig en plek-plek onrybaar."

Marlothpark, Mpumalanga

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Sekuriteit by die hek is glad nie op standaard nie. Spoed in die park is 'n probleem."

Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes

"Winkels se inhoud was teleurstellend en min. Gaan gereeld deur Dullstroom en die diens by verskillende restaurante by verskillende geleenthede was skokkend en sleg. Kelners weet nie hoe om goeie diens te lewer nie!"

Belfast, Mpumalanga

Arvore De Sombra

"Die dorp en area bly mooi, maar die dorpsbestuur sal iets omtrent die slaggate in die paaie moet doen. Dit maak afbreek aan die dorp, maar ten spyte hiervan sal ek weer kom."

Marlothpark, Mpumalanga

Grand Kruger Lodge and Spa

"You may visit Marloth Park to enjoy nature."

Mkhondo, Mpumalanga

B @ Home Guest House

"Dele van die dorp self is vervalle, die paaie is in 'n haglike toestand, baie kragonderbrekings ens ens ens."

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"'n Juweel van 'n dorp."

Dullstroom, Mpumalanga

Van de Poll Huis

"Dullstroom is a lovely pet-friendly town with great food."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Lots to see and do!"

Lydenburg, Mpumalanga

Lydenburg Guesthouse

"Everything was on point, I can't wait to be back."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Bohemian Garden Cottages

"Duur vir gewone ZA reisigers."

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"Uitstekende dorpie vir 'n kort besoek. Die antieke winkeltjie het die beste fudge ooit! OH Fudge!"

Marlothpark, Mpumalanga

951 Geelvis

"Great bush experience."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Geniet dit altyd om in Marlothpark te kuier."

Malelane, Mpumalanga

Cycas Guest House

"Excellent place to start Kruger journey."

Middelburg, Mpumalanga

The Gables Guest House

"Safe place to travel with lots of restaurants."

Kiepersol, Mpumalanga

Poinsettia Family Cottage

"Dis net baie besig oor Desembertyd."

Carolina, Mpumalanga

Acorn Guest Farm

"Die dorpie is 'n oogseer."

Witbank, Mpumalanga

Rock Art Guest House

"Die krag beskikbaarheid was 'n groot probleem en paaie in swak toestand."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang