Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5990 resensies.
"Pragtige dorpie vol verrassings. Dis jammer dat soveel van die restaurante en besighede swaarkry onder die druk van Covid-19. Van ons gunstelingwinkeltjies is nie meer daar nie."
"Die paaie kort aandag en vir ’n gewone voertuig is dit byna onmoontlik om langs die rivier te ry. Die voertuie handhaaf nie die spoedgrens nie, veral in Swartwitpenspad en dit voel asof dit ’n snelweg is."
"Nader aan die Kruger kan mens nie. Wonderlik, rustig, en sielverkwikkend."
"Kort beslis 'n ordentlike slaghuis. Spar se vleis het nie goed gelyk nie."
"Dullstroom is 'n wonderlike wegbreekplek. Mooi eetplekke, koffiewinkels, ens. Met ons aankoms het die regering weer drankverbod ingestel wat die totale atmosfeer bederf het. Restaurante was leeg. Verblyf baie goed, maar dorp stil."
"Gerieflik geleë naby Komatipoort en die Krugerwildtuinn. Verskeie diere loop vry rond tussen die eenhede. Alles wat mens benodig is beskikbaar."
"Schoemanskloof is een van die mooiste dele van ons land. Kan regtig meer tyd daar spandeer."
"Thank you for a great stay. I would love to visit it again and stay for longer so that I could explore the area more. I felt at peace and rested well. Everything was a pleasure."
"Dis n baie lekker vakansiedorp in die bos! Genoeg om oud en jonk tevrede te hou!"
"Ons was daar oor 'n Maandag en Dinsdag en alles was toe! Hier en daar was winkeltjies oop en het dit vreeslik geniet."
"Loads of game to view, shops stocked with all necessities and the restaurant inside the caravan park is a must visit."
"Sal dit ongetwyfeld aanbeveel! Ons sal definitief eerder daar gaan oornag sou ons weer daardie kant toe reis. "
"Marlothpark is baie rustig, die wild is volop, vakansietye is baie besig en sal aanbeveel om buiteseisoen te gaan, soveel rustiger."