Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1908 resensies.

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Die dorp self is ongelukkig armsalig. Maar die omliggende gebied is pragtig!"

Klerksdorp, Noordwes

Keurhofkoshuis Unit

"Great breakaway town."

Schweizer-Reneke, Noordwes

Uurpan Safari Lodge

"Lodge naby dorpie geleë. Baie gerieflik."

Potchefstroom, Noordwes

Bauhenia Potchefstroom

"Pragtige, geskiedkundige studentedorpie met Afrikaans as voertaal ook in die restaurant waar ons geëet het."

Mafikeng, Noordwes

Boga Legaba Guest House & Conference Centre

"Plek val maar uit mekaar, paaie baie sleg net buite hoofpaaie."

Rustenburg, Noordwes

Rustenburg Inn

"Rustenburg is the best place."

Vryburg, Noordwes

OuGat Selfsorg-Akkommodasie

"Die dorp is baie vuil en voel nie so veilig nie."

Potchefstroom, Noordwes

Bauhenia Potchefstroom

"Very great value for money."

Vryburg, Noordwes

Mag Mar Guesthouse

"Coming from Gauteng it is hard to believe how clean Vryburg is."

Potchefstroom, Noordwes

de Kleijne Kaap

"Lekker studentedorp met baie om te sien."

Orkney, Noordwes

28A Goue Myl

"Orkney Vaal Resort is stunning! Weggesteekte juweel!"

Vryburg, Noordwes

Unity Gasteplaas & Venue

"Vryburg as dorp is maar gagga."

Rustenburg, Noordwes

Aloe Room

"Baie skoon, baie in die omgewing om te doen. Net werk aan hul kragprobleme."

Klerksdorp, Noordwes

The Royal Guest House

"Daar sal baie gedoen moet word om Klerksdorp aanloklik vir toeriste te maak. Die dorp het 'n netjiese museum, maar die monumente benodig aandag van die vorste wat tans daar die leisels het."

Sannieshof, Noordwes

Pumba's B&B

"Nie veel om te sien nie."

Rustenburg, Noordwes

Bietjie Vrede

"Rustenburg is usually a nice place to visit more over the summer time. Have all sorts of places for every occasion."

Vryburg, Noordwes

Lavender Lodge

"Was skrikkerig."

Potchefstroom, Noordwes

Graceland Guesthouse

"Kort 'n goeie skoonmaak, soos al ons groter dorpe."

Bojanala, Noordwes

Dikhololo

"It's a nice and accommodative place for the whole family and friends."

Klerksdorp, Noordwes

Gemstone Guest House

"Het baie plekkies om by te eet en kuier. Het ook baie shopping malls vir mense wat wil inkopies doen."

Delareyville, Noordwes

Mirah

"Die middedorp vertoon ongelukkig baie vuil en onversorgd."

Rustenburg, Noordwes

Rustenburg Inn

"Gaan beslis weer in Rustenburg oornag. "

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Vryburg is maar 'n plek waar mens liewers nie in die aande moet rondry nie. Paaie ook in erge toestand."

Sannieshof, Noordwes

Fairydust Manor

"The only complaint is that it turned out to be a truck stop for 2 trucks. Noisy for a short while, but quietened down thankfully."

Groot Marico, Noordwes

Up The Creek

"Jammer al die besienswaardighede in die omgewing is toe as gevolg van Corona. "

Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace

"Alles draai rondom die student, as jy as ouer van student in Potch moet oornag, oorweg gerus A Touch of Grace."

Brits, Noordwes

Grasdak Guesthouse

"Did not really have time to explore, but Magalies Mall has a excellent Checkers and Dischem. Lots of safe parking."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang