Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1908 resensies.
"Jy moet van die platteland hou. Baie rustige area wat jou kan laat wegraak in jou eie gedagtes."
"Lieflike dorp, vele besienswaardighede, vriendelike mense wat Afrikaans praat."
"Die paaie is vol gate en 'n mens moet versigtig ry. Alle dorpe lyk deesdae maar so."
"Potchefstroom should keep the museums and Botanical Garden Art Gallery open on the weekends. Nothing of the sort was open. Good restaurant options are available. A quick drive to Parys."
"If it happens to visit the area again, I'll definitely book the same place. At Rest is the best, the owner and staff are awesome!"
"Daar is werklik lieflike plekke rondom Wolmaransstad om by aan te bly, veral wildsplase en lodges."
"Soos baie ander plattelandse dorpe, is die agteruitgang ongelukkig duidelik waarneembaar."
"Quiet town, friendly people, but not much to do for recreation, perfect for a stop over before going to other towns for work."
"Oor die algemeen is die paaie in Vryburg van baie swak gehalte, maar daar is projekte aan die gang met herstelwerk. "