Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1908 resensies.
"Klerksdorp se paaie en infrastruktuur kort aandag. Ons het ook in die twee dae by 4 of meer plekke verbygery waar pype stukkend was en die water net geloop het- die volgende dag was dit steeds nie reggemaak nie. Ons was daar vir 'n sportgeleentheid by 'n skool en die skool was baie skoon en netjies. Oor die algemeen het ons lekker gekuier in Klerksdorp."
"I loved the small town feeling and the friendliness of people."
"Klerksdorp se pad was op dele vol gate en daar is nie lyne om te wys nie. Dit maak dit moeilik, veral in die aand."
"Skeerpoort is nou vir jou 'n lieflike plek. Besoek gerus Van Gaalen vir 'n stap en ontbyt."
"Die dorp as sulks het erg vervalle geraak. Die strate is byna onbegaanbaar. Vuil en nie meer die trotse dorp/stad wat dit eens op ’n tyd was nie."
"Disappointing that some of the attractions were difficult to access/specific times open only. Pilanesberg is super. The Paul Kruger Museum did not match the location and when we found it you could only access the museum with a guided tour at specific times. Sun City too you have to book for which was at the time not stated on the website, so we were turned away."
"Is 'n goeie dorp, was min in die dorp net deurgery, maar kort versorging soos skoonmaak van die paaie en regmaak van die paaie."