Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1896 resensies.

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"Easy access to many wedding venues, Hartebeespoort Dam and surrounding amenities."

Sannieshof, Noordwes

Fairydust Manor

"Although we didn't stay and visit, Sannieshof appeared to be a nice place."

Vryburg, Noordwes

Klondike Guest Lodge

"Die risiko van diewe wat toeriste in hul motors teiken binne in die dorp Vryburg, het ons laat besluit om by die Klondike Guest Lodge 4 km buite die dorp te bespreek. Dit is 'n voordeel wat Klondike bied."

Potchefstroom, Noordwes

Schoemanshof

"Lekker besig met die studente, net genoeg om jou weer te laat hunker na jou jongdae. Vriendelike mense en goeie winkels."

Mogwase, Noordwes

Vicky's Bed & Breakfast

"Food was excellent and staff made me feel very comfortable. Would use it again."

Zeerust, Noordwes

@ Home Guest House

"Dorp oor die algemeen is baie vuil. Vullis lê oral rond en vandat jy inry in die dorp (van Rustenburg se kant af) is dit net vullis wat die wêreld vol waai. Sou dink hulle sal die asgat omhein met betonmure."

Skeerpoort, Noordwes

Millstream Inn Guest House

"It is peaceful and safe, and the scenery on point. Weekend well spent. We are definitely going back soon."

Groot Marico, Noordwes

Up The Creek

"Almal het die baie geniet."

Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace

"'n Wonderlike plek, baie besienswaardighede. Beste koopgeriewe en heerlike uitstallings. Restaurante te kies en te keer."

Vryburg, Noordwes

Unity Gasteplaas & Venue

"Goeie stop op pad na die blomme."

Zeerust, Noordwes

Tapologo Lodge

"Meer 'n border-bestemming."

Potchefstroom, Noordwes

The Ancient Copper Shed

"I didn't realise how much colder Potch was than Johannesburg until spending a couple of nights in the region in late August. Fortunately the Ancient Copper Shed has many blankets and a fireplace."

Zeerust, Noordwes

Bly 'n Biekie

"Good for short overnight stays or weekend visits if you want to see game or love nature. It's a quite drive through town and happy it now has a Nandos."

Rustenburg, Noordwes

Sugarbush Hill Country Cottages

"Is 'n mooi omliggende bergreeks met baie mooi natuurlewe."

Bojanala, Noordwes

Dikhololo

"Great place, but the gravel road really needs attention."

Potchefstroom, Noordwes

Anne's Place

"Potchefstroom het alles wat jy nodig het om lekker te kuier."

Rustenburg, Noordwes

Terra Casa

"Baie lekker atmosfeer."

Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace

"Lekker plekkies by Die Bult."

Zeerust, Noordwes

Bly 'n Biekie

"It's my hometown."

Bojanala, Noordwes

Esmarline Lodge

"Die paaie is in 'n absolute belaglike toestand. Baie mooi plekke in die omgewing, maar sal eerder mis as om die paaie te moet gebruik."

Klerksdorp, Noordwes

Mon-Ae' Guesthouse

"Netjiese dorp, vriendelike mense."

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Die dorp self is ongelukkig armsalig. Maar die omliggende gebied is pragtig!"

Klerksdorp, Noordwes

Keurhofkoshuis Unit

"Great breakaway town."

Schweizer-Reneke, Noordwes

Uurpan Safari Lodge

"Lodge naby dorpie geleë. Baie gerieflik."

Potchefstroom, Noordwes

Bauhenia Potchefstroom

"Pragtige, geskiedkundige studentedorpie met Afrikaans as voertaal ook in die restaurant waar ons geëet het."

Mafikeng, Noordwes

Boga Legaba Guest House & Conference Centre

"Plek val maar uit mekaar, paaie baie sleg net buite hoofpaaie."

Blad
Blad 27 - Wys 781 tot 810
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang