Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7926 reviews.
"Ek dink nie daar is te veel om te doen nie, maar Kakamas is 'n gerieflike plek om oor te slaap as mens via Springbok ry op pad Kaap toe of terug. Ons het baie lekker geëet by oulike restaurantjie Café Ziba."
"Ek hou van die rustigheid van die dorp. Mense is vriendelik en behulpsaam."
"Vir gholf - pragtige baan, maar gradering as 13de beste baan in SA na my mening nie korrek nie"
"Die Kalahari bly 'n uitsonderlike en unieke bestemming om te besoek. Dis warm, met baie wild en 'n lekker grondpad."
"Kakamas is 'n klein dorpie, maar 'n groot juweel. Naby genoeg om te ry na interessante dinge in die omgewing."
"Was bekommerd oor veiligheid, maar dit was uiteindelik geen probleem nie. Daar is baie meer aan Hanover as wat mens aanvanklik van die N1 af sien."
"Dorpie met baie geskiedenis, maar kort net baie aandag, geboue lyk maar baie afgeleef en verwaarloos."
"We were indeed privileged to see the falls in flood which made our visit extra special. We were only there for the weekend, would love to return to the area."
"Springbok is beslis nie 'n vakansiebestemming nie, maar vir oornag of 2 dae se ontspanning, goed."
"Kuruman has good places to visit but they are very badly maintained. The Eye of Kuruman for instance was dirty and the surrounding areas looked dingy. There was even a sign outside that noted it as a high crime area."