Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.
"Was nie regtig in Gansbaai self nie, maar in Franskraal. Franskraal is skoon en netjies. Het baie gehou van die piekniekareas langs die see. Gansbaai is naby genoeg om kosinkopies te doen. Het heelwat plekke om in die area te besoek."
"Witsand is awesome. Kry altyd vis. Al woon ons waar ons visvang, sal ons kuierplek altyd Witsand wees."
"Hermanus het baie te bied vir natuurliefhebbers. Ons het heelwat lekker gestap."
"Wonderlike plek, goeie ligging en nie te ver van Kaapstap nie. 'n Vinnige wegbrekie."
"Pragtige strand met interessante winkeltjies. Jammerte oor Sea Shack wat moes sluit."
"We Love Greyton, such a lovey village with so many things to do perfect romantic weekend away destination!"
"Caledon is ’n toeristevriendelik dorp en regtig die moeite werd om te besoek."
"Pragtige rustige dorpie. Heerlik vir fietsry en net ontspan. Moet nie haastig wees nie. Almal se kos by die plekke work slegs op bestelling gemaak, en jy wag baie lank vir jou kos. "
"Greyton has a French feel to it and the people are so friendly. The town promotes freedom of animal like horses and pets. The town also won the title of 'Dorpie van die Jaar' for the Western Cape. Good luck with competing for the upcoming national title against the other provinces."