Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.
"Met vertrek die oggend het ek geen personeel gesien vir wie ons kon bedank of groet nie."
"Gaan eet iets lekkers met jou voete in die sand by Sea Shack en moenie die heerlike gebak by die Deli langs die Pick'nPay misry nie!"
"This area was devastated by fire about two and a half years ago - the signs are still there but the regeneration is amazing. A stunning area of the country."
"Hermanus is 'n vakansiedorp van wêreldgehalte. Pragtige see-uitsigte, baie om te besigtig en geniet."
"Gansbaai is vir 'n vissersdorpie. Benodig net 'n goeie mediese afdeling, want Hermanus is ver om te ry vir 'n noodgeval."
"Mal oor Hermanus! Dit was ons eerste keer daar, maar sal vir seker weer soontoe gaan."
"Vakansiedorpie, maar naby genoeg geleë aan winkels en ander aktiwiteite. Sal altyd Betty's onthou vir sy pragtige Silversand strand en die kostelike pikkewyne."
"Great holiday destination for relaxing, walks on the beach, fishing, restaurants and close proximity to Agulhas."
"Enjoyed Gansbaai, lots to do in the area. A nice place to relax and unwind and the little town has everything you need. People are incredibly helpful, as we had car trouble and where helped and on the road within an hour."
"Struisbaai is a very peaceful place - much better than where I come from, crime free destination, we loved it so much that we bought a plot in the area and have decided to build us a house."
"Ek het baie familie en goeie herinneringe in Struisbaai en daarom sal dit altyd 'n plekkie wees wat my na aan die hart lê."
"Behalwe vir die casino en spa, nie veel om my besig te hou nie. Gholfbaan in nie 'n goeie toestand nie."
"Ek het daar groot geword so dit was lekker om terug in my hometown te wees. See is pragtig, mense is vriendelik en ligging is maklik."
"Baie om na te gaan kyk in en om Hermanus. Sentraal geleë, vir lekker rond ry. Heerlike restaurante om by te gaan eet."
"Gorgeous Gem of a place. Beautiful views all round. Love the beaches. In love with that area. I'll be back soon to visit."
"Beautiful bay, lovely swimming and we watched the great rubber duck racing. Lovely walking area with lots to see, excellent restaurants."