Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10519 reviews.
"So beautiful! My eyes couldn't get enough of all the scenic landscapes and natural beauty that was everywhere."
"Dorp nie toerisme-gefokus nie, maar omgewing is pragtig en baie mooi plekke om te besoek."
"God's Gift to Mankind! So treat it with the utmost respect and while enjoying it, take great care of it, remains a treasure on earth!"
"Fantastiese dorp. Ek het ongelukkig nie veilig genoeg gevoel om alleen langs die Cliff Path te stap nie. Dis 'n groot jammerte. Andersins, baie aangenaam."
"Pragtige, stil dorpie met die noodsaaklikste aangesien 'n mens ver van 'n dorp af is. Walvisse na aan die kus elke dag was 'n groot bonus."
"The Rock (nuwe hawe) en Dutchies is uitstekende eetplekke. Veral Dutchies. Lötter se padstal/restaurant in Hemel-en-Aarde vallei is die besoek werd."
"Baie bedelende straatkinders laat in die aand, miskien kan die polisie bietjie patroller vir kinders se veiligheid."
"Pragtige omgewing met vriendelike inwoners. Bespreek gerus ook n dag of twee saam 'n "charter" en gaan vang diepsee vis."
"Pragtige ligging, vriendelike mense, heerlike winkeltjies, alles wat jy benodig, super eetplekkies, walvisse, strande, skoon, veilig - noem maar op."
"Ek wens ek kon hier aftree, maar eiendomme is vreeslik duur, waarskynlik doelbewus geprys a.g.v. die unieke karakter van die dorpie."